Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Parsonage Street - De Kothuize

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Nicky G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Veilig, luuks en gemaklik. Ons het 'n wonderlike aand in 10 Parsonage Street - De Kothuize gehad, die swembad was 'n lafenis op 'n snikhete dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divan B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Great overnight blyplek. Baie lekker gebly oppad Struisbaai toe en weer terug. Groot kothuise met alles wat jy nodig het, swembad was ten volle geniet, sal weer boek in 2024.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Verrassend! Sentraal geleë. Binne loopafstand van restaurante. Netjies en wonderlike diens ontvang. Ons het so lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pearl D
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Apr 2024

Goeie ligging en mooi omgewing. Lekker gebly. Geen WiFi was nie goed nie. Deur van kamer en badkamer kon nie toemaak nie. Linne en bedders was goed. Badkamer goed.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Letsie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie dankie, ons bly altyd heerlik en die diens is goed. Net een groot probleem. Die kamers is vreeslik verlig met straatligte snags, die gordyne is te lig. Ons kon die "shutters" nie almal toe kry nie en het ook nie baie gehelp nie. Na 'n lang dag op die pad het ons net sleg geslaap met die verligte kamer. Baie aangenaam - as daar net goeie gordyne aan die straatkant se vensters gehang kan word om vertrekke donker te hou snags, asseblief?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Gesellig, warm en netjies! Fantastiese kliëntediens, fantasties ingerig en baie skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Skoon ruim en uitstekend geleë. Twee dae oorgebly vir besigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Baie lekker gebly, dankie. WiFi nie goed nie, geen klagtes dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fahmida S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Beautiful accommodation, great location. The accommodation was quaint and really comfortable. Loved the facilities on site, especially the pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letsie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Die oorslaap by Pasonage was ongelooflik lekker, skoon en netjies, gevoel soos 'n rustige plaashuis in die dorp met 'n pragtige tuin en stoep. Ons kon regtig lekker ontspan en die aand oorkant die pad heerlik geëet -die bespreking en diens was ook 100%. Ek het veral van die mooi, kraakvars linne en matras in die eerste slaapkamer gehou asook netjiese, moderne badkamers! Baie dankie, ons het die verblyf regtig geniet - so lekker om na 'n langpad die lafenis van 'n netjiese en skoon huis te kon geniet! Ons waardeer dit en sal weer by jul wil oorslaap - dankie, my bokserkind was ook welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 241

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 760
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 760
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonage-straat 10, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78e168015f73e77f7dee48be8b6bd096ea63ab841485c0740421c32801087972eff2c3622ec50aff7fa475a8e3ece7c318e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 760 per nag, vir 6 mense 38 5 1 5 10 Parsonage Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.2512643 24.5378287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang