10 Paul Roos
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wilmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 160
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Chris S - Aug 2024
Algehele gradering
Funksionele en praktiese verblyf.
Johan H - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlike oornag verblyf.
Christine V - Aug 2024
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Colette C - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik!
John D - Aug 2024
Algehele gradering
Very clean and comfortable.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Elmarie B - Aug 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer hier oorbly en hierdie plek aanbeveel. Netjies en mooi.
Melissa T - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker.
Esther R - Jul 2024
Algehele gradering
Ons het net oornag maar dit was baie gerieflik en ons het veilig gevoel.
Lachelledianne V - Jun 2024
Algehele gradering
Comfort and style.
Melissa T - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome.
Melinda O - Jun 2024
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Janell K - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker, gerieflike verblyf.
Lucea R - Jun 2024
Algehele gradering
Lieflike verblyf, netjies en veilig.
Bertie T - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik, veilig en skoon.
Johan B - Jun 2024
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Luke M - Jun 2024
Algehele gradering
Stay was good. Nice and clean 10 Paul Roos. Was safe and well placed.
Rudie J - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies en sentraal geleë.
Tessa V - Jun 2024
Algehele gradering
Netjies, veilig en waarde vir geld.
Riette D - Jun 2024
Algehele gradering
Goeie, veilige, skoon verblyf in 'n goeie omgewing.
Wayne S - Jun 2024
Algehele gradering
Excellent stay.
Hedemarie B - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent accommodation for a stopover.
Hilary K - Mei 2024
Algehele gradering
Value for money.
Llewellyn G - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Debbie W - Mei 2024
Algehele gradering
It was pleasant. It just needs somewhere to sit outside.
Bianka V - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtig en netjies! Baie lekker gebly, dankie!
Wilma M - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent.
Alec B - Apr 2024
Algehele gradering
It has everything a person requires for a sleepover.
Sbusiso D - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent.
Rochanda J - Apr 2024
Algehele gradering
It was awesome!
Ludwig M - Apr 2024
Algehele gradering
Rustigheid, netjies.
Kyla D - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastic!
Nadia H - Mrt 2024
Algehele gradering
Vinnige oornag in Kimberley oppad terug Rustenburg toe na 'n see vakansie.
Lillian B - Apr 2024
Algehele gradering
Peace of mind and well rested.
Erica T - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Lekker ruim kamer en alles netjies en skoon. Beslis waarde vir geld.
Claudette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en perfek.
Catherine M - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik, netjies, veilig en bekostigbaar. Baie dankie aan die gasheer vir die gasvryheid.
Bernice V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjiese, prakties en ideale oornag plek.
Adele D - Feb 2024
Algehele gradering
Baie gemaklik, veilig en bekostigbaar.
Caren N - Feb 2024
Algehele gradering
I loved it.
Gert En Anelia S - Feb 2024
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Barry W - Feb 2024
Algehele gradering
Good value for money, clean and modern.
Susan N - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige omgewing. Gasvrye gasvrou.
Anele C - Jan 2024
Algehele gradering
Veilig, netjies en stil.
Piet V - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend, puik dies deur Tihan.
Clirese M - Jan 2024
Algehele gradering
Na na lang pad was dit so lekker om in 'n skoon netjiese plek in te stap.
Erika D - Aug 2024
Algehele gradering
Goeie ligging vir 'n oorslaap.
Liezel F - Aug 2024
Algehele gradering
Clean, tidy and safe.
Olindia B - Aug 2024
Algehele gradering
Sien b.g. kommentaar asb.
Estie R - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflike oornag verblyf.
Santie C - Jun 2024
Algehele gradering
Dankie vir die kuier.
Arthur C - Jun 2024
Algehele gradering
The place is designed for convenience and is hassle free.
Gerrit S - Apr 2024
Algehele gradering
Great place to stay for an overnight. Highly recommended. Value for money!
Charmain H - Apr 2024
Algehele gradering
Ontspanne en veilig.
Helene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilig, skoon, netjies, beslis aanbeveel.
Louwhellen Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit is lekker stil, geen omgewing.
Carlia L - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik en baie netjies.
Cecile G - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfekte verblyf vir oornag of sakereis. Gemaklik, sentraal en veilig.
Liezel L - Feb 2024
Algehele gradering
Baie oulike en veilige plek. Netjies! Ons sal verseker weer daar bly.
Jimmy M - Feb 2024
Algehele gradering
Amazing.
Elmo I - Aug 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Carmen P - Jun 2024
Algehele gradering
The room served its purpose and that was for us to have a good night's rest.
Rika V - Mei 2024
Algehele gradering
Ek sal 10 Paul Roos aanbeveel, skoon, netjies en veilig om te oornag.
Elizabeth K - Mei 2024
Algehele gradering
Netjiese skoon kamer met voldoende geriewe.
Ute F - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent place for a stopover.
Jacques V - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik en effektief.
Roxanne J - Feb 2024
Algehele gradering
Peaceful and recommend.
Melissa J - Jan 2024
Algehele gradering
Perfek vir een aand se oorslaap in Kimberley vir besigheid of hospitaal besoeke.
Hazel F - Apr 2024
Algehele gradering
Ideal if one is passing through.
Suzanne V - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon, gasvry.
Nico P - Jan 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer daar bly.
Minnie C - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Theunis H - Mei 2024
Algehele gradering
Die blyplek was heelgerieflik en aangenaam, so ook die sienwaardighede vir toeriste.
Barend V - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent.
Brian J - Apr 2024
Algehele gradering
Oornag soos verwag.
Irene V - Jul 2024
Algehele gradering
Relax, quiet.
Mark I - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent.
Bertie T - Mrt 2024
Algehele gradering
Ideaal en koste effektief vir die sake reisiger.
Willem K - Jan 2024
Algehele gradering
Was aanvaarbaar vir 'n halfpad oorslaap.
Tshwaroeng M - Des 2023
Algehele gradering
It was awesome.
Elmien W - Des 2023
Algehele gradering
Veilig, netjies, skoon, gerieflik.
Madri R - Des 2023
Algehele gradering
Die moeite werd.
Rudi S - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gebly. Alles soos ek dit wil hê.
Nokuthula S - Nov 2023
Algehele gradering
Very pleasant and peaceful.
Beatrix V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Theuns L - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies en mooi.
Sisca D - Okt 2023
Algehele gradering
Beste in Kimberley.
Tessa R - Sep 2023
Algehele gradering
Plek skoon en gerieflik.
Kara P - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Marlize L - Aug 2023
Algehele gradering
Puik waarde vir geld.
Rene E - Aug 2023
Algehele gradering
'n Uitstekende gastehuis!
Marthinus L - Aug 2023
Algehele gradering
Gastehuis baie netjies. Vriendelik ontvang.
Anya K - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie omgewing. Ontspannend.
Carmen P - Jun 2023
Algehele gradering
Die kamer is mooi ingerig, skoon en netjies. Dit was 'n ekstra bonus met die elektriese komberse aan albei kante van die bed.
Beatrix V - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Suretha G - Jul 2023
Algehele gradering
Ruim, skoon, netjies, stil en rustig!
Riaan D - Jul 2023
Algehele gradering
UItstekende geriewe!
Lebogang R - Jun 2023
Algehele gradering
Excellent.
Jacobus D - Jun 2023
Algehele gradering
Stil, veilig en cosy.
Sisca D - Jun 2023
Algehele gradering
Beste in kimberley.
Daniel Petrus S - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies, veiendelike diens en waarde vir geld.
Anel D - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Yolande P - Jun 2023
Algehele gradering
Splinternuwe, silwerskoon plek.
Marvin M - Mei 2023
Algehele gradering
Baie mooi en lekker.
Drieka L - Jun 2023
Algehele gradering
Puik, skoon en veilig.
Marleze V - Mei 2023
Algehele gradering
Ruim, veilig en baie goeie diens!
Shani D - Mei 2023
Algehele gradering
Netjiese, gemaklike en veilige eenheid.
Bianka H - Mei 2023
Algehele gradering
Cozy and affordable.
Ubre D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies, veilig en alles in werkende funksie.
Charlene P - Mrt 2023
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en genotvol.
Rene E - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Calla M - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend en baie netjies.
Alex K - Des 2023
Algehele gradering
Sal weer gebruik.
Bernadette A - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, ideale oornag stop.
Marco C - Des 2023
Algehele gradering
Puik en soos op die fotos.
Mauritz D - Des 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer van die fasiliteite gebruik maak.
Umesh R - Des 2023
Algehele gradering
Great place, great stay.
Bernard R - Nov 2023
Algehele gradering
Good overnighter.
Linda P - Nov 2023
Algehele gradering
Beste pitstop in Kimberley.
Jordan M - Nov 2023
Algehele gradering
Great stay, perfect for our needs.
Lees meerLisa S - Okt 2023
Algehele gradering
Silwerskoon & Gasvry!
Lee E - Sep 2023
Algehele gradering
Pleasant overnight stay.
Elize J - Sep 2023
Algehele gradering
Ek en my dogter (11) het vir 2 nagte oorgebly te 10 Paul Roos kamer 4. Netjiese kamer, stil area en professionele personeel.
Tania V - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het dadelik tuis gevoel!
Gene W - Jun 2023
Algehele gradering
Modern en netjies.
Stephen C - Mei 2023
Algehele gradering
Baie goeie oornag geleentheid.
Marissa L - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was pragtig en luuks.
Jana G - Mrt 2023
Algehele gradering
Vyfster Kimberley.
Leon L - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en skoon verblyf.
Lorette L - Des 2023
Algehele gradering
It was nothing short of magical.
Carelieze V - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies en groot.
Umesh R - Sep 2023
Algehele gradering
Clean and cosy.
Dot C - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Hardus D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Ben M - Mei 2023
Algehele gradering
Het die akkommodasie as oornag vir my en my vrou gebuik.
Gratia D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
Adri S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies en modern.
Kefilwe M - Jun 2023
Algehele gradering
Value for money.
Charmaine V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies
Michael M - Mei 2023
Algehele gradering
Accommodation very clean.
Kelebilemang T - Apr 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Johann G - Jun 2023
Algehele gradering
Uiters minimalisties. Gevoel soos 'n hospitaalkamer.
Tianca S - Des 2022
Algehele gradering
Oornag op pad Kaap toe.
Sherry S - Des 2022
Algehele gradering
Dit is baie goed uitgelê met alles wat mens sal benodig. Dit is netjies en skoon.
Hennie T - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Chester D - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Nicole R - Nov 2022
Algehele gradering
Baie oulike en netjiese plekkie.
Morne C - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en skoon.
Alta V - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie, skoon en netjies!
Melissa R - Okt 2022
Algehele gradering
It was absolutely blissful.
Liezel R - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjies, modern en veilig.
Frans B - Sep 2022
Algehele gradering
Netjiese oornagfasiliteit met alles in wat nodig is.
Antonia J - Aug 2022
Algehele gradering
I really enjoyed my stay, the accommodation was really comfortable and they made it really comfortable.
Roux V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies, gemaklik, gerieflik en rustig. Ons is vriendelik ontvang.
Demi E - Mei 2022
Algehele gradering
Amazing.
Lynette O - Aug 2022
Algehele gradering
Akkommodasie puik binne. Als smaakvol en gerieflik. Rustig geslaap.
Lucinda M - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Charnelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjies!
Chris E - Jun 2022
Algehele gradering
Kan hulle aanbeveel.
Darell W - Jun 2022
Algehele gradering
Oornag vir kuier by kinders.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Paul Roos, , Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang