Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

10 Paul Roos

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 214 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Chemone W
1 nag
5.0
Feb 2025

Rustig, gemaklik, veilig, skoon, seepgladde proses, waarde vir geld. Daar was gaste langs ons wat baie luidrugtig was, maar dit was voor 10:00 pm. Ronel het dadelik op my boodskappe gereageer en my gerusgestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel H
1 nag
5.0
Feb 2025

Professioneel, luuks en alles werk. Baie goeie geriewe, veilig en vergelyk met meeste 4 ster akkommodasie wat ek wêreldwyd al gebruik het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Great! Soos altyd bly ons baie lekker! Pragtig, skoon, netjies en perfek vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockert B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Dit is 'n plek waar ek beslis weer wil bly in Kimberley. Die plek het ons nie net verbaas nie, dit het ons verwagting totaal oorskry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker geslaap. Lekker geslaap. Die diens was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie netjies en skoon. Ja, ek sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
1 nag
5.0
Feb 2025

Baie netjiese, veilige en skoon verblyf. Ons het baie lekker gebly en dit was voorwaar hemel op aarde na meer as 700 km op die motorfietse en temperature van tot 38 grade. Ten opsigte van ons rolstoelvriend, wat in 'n rolstoel is, was die kamer waarin hulle gebly het wel rolstoeltoeganklik, maar nie rolstoelvriendelik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blessing Z
1 nag
5.0
Feb 2025

Just perfect. The best stay in Kimberly for the second time, value for money and the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Tevrede. Kamers is gerieflik en skoon. Kan hulle regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aldine L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig en skoon. Goed geleë en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 214

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Paul Roos, , Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8131be38f127b7a6e02886272c91d88982f050f2e7a089420fac707488e83f29c9c1df1e38a22bea5e32057319731909489a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 214 5 1 5 10 Paul Roos New Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.748324022435 24.749175810451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456