Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Paul Roos

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 160

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 160 resensies vir 10 Paul Roos
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Chris S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Funksionele en praktiese verblyf.

Aangename oornagverblyf, funksioneel, prakties en skoon. Baie dankie!

Johan H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Heerlike oornag verblyf.

Heerlik gebly in die netjiese kamers.

Christine V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V

Baie ontspannend.

Hierdie was ons tweede keer wat ons by 10 Paul Roos oorslaap en dit is met 'n rede. Die plekkie is baie netjies, ruim, veilig en het al die basiese goed wat jy nodig het.

Colette C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette C

Heerlik!

Dit was soos 'n oase! Netjies en alles wat 'n mens sou benodig, is beskikbaar.

John D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D

Very clean and comfortable.

Shower floor slippery and no handle to hold.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Elmarie B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Sal definitief weer hier oorbly en hierdie plek aanbeveel. Netjies en mooi.

Voortreflik! Baie goeie kommunikasie deur die gasheer. Pragtige, netjiese en skoon kamer. WiFi en TV was 'n goeie bonus. Veilige en onderdak parkering was baie gerieflik! Ek sal gaste aanbeveel om dalk 'n eenpans stofie en pan/pot, asook bakke saam te bring vir die kosmaak. Net 'n mikrogolf is effens beperk as jy self kos wil maak vir 'n aandete of ontbyt.

Melissa T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa T

Lekker.

Vir seker, die lekkerste plek om te bly, still en rustig.

Esther R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther R

Ons het net oornag maar dit was baie gerieflik en ons het veilig gevoel.

Ons het heerlik gebly. Alles was skoon en beskikbaar.

Lachelledianne V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lachelledianne V

Comfort and style.

Beautifully decorated with all the comforts, centrally located with a beautiful garden.

Melissa T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa T

Awesome.

Very nice and clean.

Melinda O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda O

Netjies en veilig.

Baie lekker gebly. Sal definitief aanbeveel. Netjies en baie veilige parkering. Sal beslis weer gebruik maak van die verblyf.

Janell K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janell K

Lekker, gerieflike verblyf.

Baie mooi, skoon plekkie wat voldoen aan 'n mens se basiese behoeftes.

Lucea R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucea R

Lieflike verblyf, netjies en veilig.

Baie netjies en gemaklike kamer. Sal beslis weer daar wil oorslaap.

Bertie T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie T

Gerieflik, veilig en skoon.

Baie netjies! Alles wat 'n sakereisiger nodig het. Die gratis WiFi en Smart TV is 'n bonus!

Johan B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Netjies en skoon.

Uitstekende oornagverblyf.

Luke M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke M

Stay was good. Nice and clean 10 Paul Roos. Was safe and well placed.

See stars.

Rudie J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie J

Skoon en netjies en sentraal geleë.

Baie lekker gebly. Kamer is skoon en netjies en is baie sentraal geleë.

Tessa V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa V

Netjies, veilig en waarde vir geld.

Lekker geslaap, kamer was netjies en het als wat jy nodig sal hê. Veilige parkering. Sal weer daar oornag.

Riette D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette D

Goeie, veilige, skoon verblyf in 'n goeie omgewing.

Skoon, netjies, goeie ligging. Ons moes weens omstandighede bespreking verander en beide Ronel/Wilmarie en julle was regtig fantasties en vinnig om te help. Baie dankie! Goeie waarde vir geld en die veilige parkering is 'n groot plus. Definitef aan te bevele.

Wayne S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne S

Excellent stay.

Really wonderful stay. Excellent.

Hedemarie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hedemarie B

Excellent accommodation for a stopover.

Neat, safe and good value for money.

Hilary K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary K

Value for money.

It certainly exceeded my expectations.

Llewellyn G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn G

Gerieflik.

Waarde vir geld, baie mooi en netjies. Sal verseker aanbeveel.

Debbie W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie W

It was pleasant. It just needs somewhere to sit outside.

We stayed 2 nights with no complaints.

Bianka V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianka V

Pragtig en netjies! Baie lekker gebly, dankie!

Sien sterre.

Wilma M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma M

Excellent.

It was peaceful and nice, just what I've needed.

Alec B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alec B

It has everything a person requires for a sleepover.

Great stay and safe area, I paid more in other sleepovers that had much less to offer.

Sbusiso D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sbusiso D

Excellent.

Beautiful place, pictures don't do it justice.

Rochanda J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochanda J

It was awesome!

I enjoyed it. I will definitely go back to 10 Paul Roos for accommodation.

Ludwig M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig M

Rustigheid, netjies.

Ons het baie lekker gebly. Baie skoon en netjies, sal beslis weer kom aanklop.

Kyla D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla D

Fantastic!

It was very pleasant.

Nadia H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia H

Vinnige oornag in Kimberley oppad terug Rustenburg toe na 'n see vakansie.

Dit was 'n heerlike oornagverblyf. Die kamer is baie ruim, oulike kombuisie en 'n groot badkamer. Baie netjies en stylvol. Kan dit hoogs aanbeveel.

Lillian B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian B

Peace of mind and well rested.

Wonderful, clean, peaceful place with excellent service.

Erica T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica T

'n Lekker ruim kamer en alles netjies en skoon. Beslis waarde vir geld.

Baie lekker gebly - baie dankie.

Claudette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette B

Skoon, netjies en perfek.

Die plek is pragtig, skoon en netjies. Kamer 3 is perfek vir ouers met 1 kind.

Catherine M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine M

Gemaklik, netjies, veilig en bekostigbaar. Baie dankie aan die gasheer vir die gasvryheid.

Baie netjies en veilig.

Bernice V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice V

Netjiese, prakties en ideale oornag plek.

Baie netjies. Goed uiteengesit, alles beskikbaar wat benodig word.

Adele D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D

Baie gemaklik, veilig en bekostigbaar.

Veilig, netjies, mooi en goed georganiseer.

Caren N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren N

I loved it.

It was a beautiful experience. I enjoyed it. However, I could not watch TV due to the options which were given to me not being user friendly. I will advise that there be a manual to explain how to operate it.

Gert En Anelia S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert En Anelia S

Baie aangename verblyf.

Baie lekker gebly. Kamer was skoon en netjies sowel as die buitekant.

Barry W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry W

Good value for money, clean and modern.

I would surely come back here. It was clean, modern and everything worked. Great shower!

Susan N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N

Rustige omgewing. Gasvrye gasvrou.

Baie dankie vir 'n skoon en veilige verblyf. Sal dit aanbeveel vir almal wat wil ontspan na 'n lang besige reis. Het alles binne wat jy nodig het.

Anele C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anele C

Veilig, netjies en stil.

Veilig, netjies en stil. Ons sal beslis weer hier oorslaap. Baie dankie.

Piet V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V

Uitstekend, puik dies deur Tihan.

Baie lekker gebly en sal dit beslis by familie en vriende aanbeveel.

Clirese M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clirese M

Na na lang pad was dit so lekker om in 'n skoon netjiese plek in te stap.

Ons het baie lekker gebly by die plek.

Erika D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika D

Goeie ligging vir 'n oorslaap.

Baie netjies en skoon. Het lekker gebly, my bure het net baie hard gesels, darem nie na 10 nie, en die warm water was skielik op, maar verder baie lekker gebly. Die WiFi het ongelukkig 'n paar keer af gegaan, maar was sterk wanneer dit aan was.

Liezel F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel F

Clean, tidy and safe.

See stars.

Olindia B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Olindia B

Sien b.g. kommentaar asb.

Ek het al redelik wyd in SA gewerk en van gastehuise gebruik gemaak. 10 Paul Roos is werklik die beste wat ek nog ooit ervaar het vir my sak. Die enigste rede waarom ek 4 sterre vir veiligheid gegee het, is omdat ek nie Kimberley se omgewing ken nie en van die mede-gaste het verdwaal en in die nag aan my deur geklop of probeer oopmaak.

Estie R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie R

Gerieflike oornag verblyf.

Silwerskoon en netjies.

Santie C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Santie C

Dankie vir die kuier.

Die plek was baie netjies, skoon en veilig.

Arthur C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur C

The place is designed for convenience and is hassle free.

We really enjoyed our stay. It is safe, really neat and tidy, and peaceful.

Gerrit S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S

Great place to stay for an overnight. Highly recommended. Value for money!

Upon my arrival the owner was very friendly and helpful. The unit I stayed in was very clean and neat. Ideal for business travel with excellent WiFi. Will definitely stay at 10 Paul Roos again.

Charmain H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain H

Ontspanne en veilig.

Gerieflike blyplek met alle noodsaaklikhede. Netjies en skoon.

Helene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene S

Veilig, skoon, netjies, beslis aanbeveel.

Vriendelike kamer en diens op kort kennisgewing. Baie dankie.

Louwhellen Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louwhellen Z

Dit is lekker stil, geen omgewing.

Verblyf was aangenaam.

Carlia L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlia L

Heerlik en baie netjies.

Die hele perseel was bitter netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly. Die aircon in die somerhitte het beslis gehelp.

Cecile G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile G

Perfekte verblyf vir oornag of sakereis. Gemaklik, sentraal en veilig.

Baie oulike plekkie! Baie netjies en skoon met lugverkoeling en WiFi. Lieflike badkamer met 'n stort en genoeg handdoeke. Veilige parkering naby die kamer. Eienaar was baie gaaf en het selfs die loadshedding-skedule vooraf gestuur - het ook vinnig ons vrae beantwoord. Perfek vir ons wat slegs wou oorslaap.

Liezel L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel L

Baie oulike en veilige plek. Netjies! Ons sal verseker weer daar bly.

Baie oulike, veilig en netjies plek!

Jimmy M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy M

Amazing.

My stay was amazing and I would recommend it as it provides value for money.

Elmo I - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmo I

Wonderful.

Stay was awesome, the mattress of the beds is too hard. That was the only concern; other things were fine.

Carmen P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen P

The room served its purpose and that was for us to have a good night's rest.

It was fine. Just a shame that we had difficulty setting up the television as you need to enter your own details to connect to Netflix, DStv, Showmax, Apple TV, etc. and ended up not watching it. We had our own login details but still struggled to remove the owner's details or to add ours.

Rika V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V

Ek sal 10 Paul Roos aanbeveel, skoon, netjies en veilig om te oornag.

Ja, dit was rustig, skoon en baie netjies. Ons het veilig gevoel en kon 'n lekker nagrus hê.

Elizabeth K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth K

Netjiese skoon kamer met voldoende geriewe.

Rustige buurt. Skoon en netjies. Glad nie gepla deur eienaar. Bietjie geraas vroeg aand van binne iewers. Sal weer daar gaan bly.

Ute F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ute F

Excellent place for a stopover.

Lovely, neat and clean place. Excellent for a stopover.

Jacques V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Gerieflik en effektief.

Netjies, skoon en privaat. Gerieflik.

Roxanne J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne J

Peaceful and recommend.

It's was a lovely stay, room was exactly what we were looking for. The service was excellent and we would recommend the accommodation to anyone else.

Melissa J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa J

Perfek vir een aand se oorslaap in Kimberley vir besigheid of hospitaal besoeke.

Ons het lekker gebly.

Hazel F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel F

Ideal if one is passing through.

A beautifully spotless place and an ideal stopover. Just wished there had been a bit more worktop space in the kitchenette area, but otherwise it was great.

Suzanne V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne V

Skoon, gasvry.

Baie lekker geslaap in kamer 4. Gaste in kamer 3 was raserig. Het heeltyd hul TV gehoor en hoe hul gesels. Dink die mure is maar aan die dun kant.

Nico P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P

Sal definitief weer daar bly.

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Minnie C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minnie C

Baie lekker.

Vreeslik lekker gebly en geslaap. Sou net graag badseep en sjampoo wou gehad het.

Theunis H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis H

Die blyplek was heelgerieflik en aangenaam, so ook die sienwaardighede vir toeriste.

Ja, lekker gebly en geslaap.

Barend V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend V

Excellent.

The room was clean and well kept. It was situated near convenient stores and cafes. Safety was good and parking secured. Close to the Big Hole.

Brian J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian J

Oornag soos verwag.

Goeie waarde vir geld. Skoon en netjies. Gemaklike bed. Mooi egte plant in die kamer. Goeie klientediens van die gasvrou.

Irene V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene V

Relax, quiet.

Very clean, tidy, safe, modern.

Mark I - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark I

Excellent.

Good area to stay. Found everything ok and neat.

Bertie T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bertie T

Ideaal en koste effektief vir die sake reisiger.

Baie netjies en veilig.

Willem K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Willem K

Was aanvaarbaar vir 'n halfpad oorslaap.

Persoonlik verkies ek dat daar geen parfuum op beddegoed of in die eenheid gespuit word nie, dit veroorsaak allergiese reaksies.

Tshwaroeng M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshwaroeng M

It was awesome.

My stay was perfect, enjoyed my stay, parking was safe, and general safety, with friendly staff. The owner was spontaneous whenever I needed assistance.

Elmien W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien W

Veilig, netjies, skoon, gerieflik.

Ons het baie lekker oorgeslaap. Netjies, skoon, en veilig. Alles wat ons nodig kan hê. Baie dankie aan die bestuur wat so mooi behulpsaam en vriendelik was.

Madri R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri R

Die moeite werd.

Baie mooi plek om te bly en veilige parkering. Die bestuur was baie behulpsaam.

Rudi S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S

Lekker gebly. Alles soos ek dit wil hê.

Moeitevrye bespreking en inklok. Netjies en modern. Goeie mikrogolfoond. Naby aan die stad. Alles knap!

Nokuthula S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokuthula S

Very pleasant and peaceful.

My husband and I enjoyed our stay. The only thing we were not happy about was the water temperature changing from hot to cold while taking a shower. However, we would definitely book there again in future.

Beatrix V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix V

Baie skoon en netjies.

Ons bly elke keer baie lekker. Veilige onderdak parkering. Kamers is baie ruim. Sal beslis weer daar bly.

Theuns L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns L

Netjies en mooi.

Ons was aangenaam verras oor die pragtige plekkie. Net jammer die klank van die naburige plek was irriterend. Gelukkig het almal vroeg tot ruste gekom.

Sisca D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sisca D

Beste in Kimberley.

Waarde vir geld. Baie behulpsame gasvrou. Altyd bereid om te help. Dit was ons tweede keer by 10 Paul Roos en dit sal beslis nie die laaste keer wees nie.

Tessa R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa R

Plek skoon en gerieflik.

Baie skoon en veilige plek, was net een probleem: ek kon als hoor van die mense agter ons, was al 3 uur en hule het nog steeds gekuier, 6 uur was ek baie moeg vir teater, maar verder ek baie tevrede.

Kara P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kara P

Skoon en netjies.

Netjies en skoon. Pragtige kamers.

Marlize L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L

Puik waarde vir geld.

Baie netjies en modern.

Rene E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene E

'n Uitstekende gastehuis!

Ons bly gereeld hier oor en kan dit hoogs aanbeveel! So gerieflik, skoon, netjies en modern!

Marthinus L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus L

Gastehuis baie netjies. Vriendelik ontvang.

Gasvrou het alle inligting wat ons benodig het vooraf per WhatsApp gestuur. Gastehuis redelik sentraal naby restaurante ens., maar ook in stil omgewing. Kan die gastehuis aanbeveel.

Anya K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anya K

Goeie omgewing. Ontspannend.

Het oorgeslaap na 12 dae op die pad. Was op roadtrip. Was 1 van die beste oorslaap plekke gewees. Al wat werklik dalk kan aandag kry is die TV is nie op gemaklike posisie nie. Veral nie as mens in die gemak van die bed af wil kyk nie.

Carmen P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen P

Die kamer is mooi ingerig, skoon en netjies. Dit was 'n ekstra bonus met die elektriese komberse aan albei kante van die bed.

Dit was aangenaam om daar oor te slaap. Ek sal definitief weer eendag daar gaan oorslaap. Waarde vir geld en sentraal tot alles.

Beatrix V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix V

Heerlik.

Ons het heerlik geslaap. Stil omgewing. Kamers is baie ruim. Sal dit beslis aanbeveel.

Suretha G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha G

Ruim, skoon, netjies, stil en rustig!

Wat mens eerste opval is hoe skoon en netjies dit is. Dan kom jy agter die kamer het spasie om in rond te beweeg! Kombuisie het alles wat jy nodig het om in jou koffie en tee behoeftes te voorsien asook jou wegneem ete vinnig op te warm.

Riaan D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

UItstekende geriewe!

Ons is vriendelik ontvang. Die kamer was silwerskoon en modern. Beslis die moeite werd!

Lebogang R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang R

Excellent.

Everything well-organised and in place.

Jacobus D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Stil, veilig en cosy.

Waarde vir geld verseker.

Sisca D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sisca D

Beste in kimberley.

Baie netjies! En Wilmarie die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te help met n onbeplande situasie. Ek sal dit verseker my oornagplek maak elke keer as ek besigheid het in kimberley.

Daniel Petrus S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel Petrus S

Netjies, veiendelike diens en waarde vir geld.

Die eenheid is splinternuut en pragtig.

Anel D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D

Baie lekker gebly.

Ons het baie baie lekker gebly. Die plek is netjies en skoon, die area is veilig en baie sentraal geleë. Sal enige iemand aanbeveel.

Yolande P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande P

Splinternuwe, silwerskoon plek.

Alles wat ons nodig gehad het vir 1 nag se verblyf. Lekker warm kombers en aircon. Genoeg plugs. Groot stort vir my 1.95 m seun.

Marvin M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marvin M

Baie mooi en lekker.

Die plekkie is baie, baie mooi. Die omgewing is rustig en stil en was so gemaklik met die voertuig daar.

Drieka L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drieka L

Puik, skoon en veilig.

Baie vriendelike diens. Baie veilig en lekker ruim kamer. Netjies en skoon. Sal enige tyd weer daar bly.

Marleze V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleze V

Ruim, veilig en baie goeie diens!

Goeie waarde vir geld, ruim, skoon en baie netjies. Wilmarie was uitstekend en behulpsaam met reëlings. Sal beslis weer hier bly as ek Kimberley toe reis.

Shani D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani D

Netjiese, gemaklike en veilige eenheid.

Die eenheid was perfek vir ons behoeftes terwyl ons Kimberley vir 'n sportbyeenkoms besoek het. Die eienaar is baie vriendelik en huplvaardig - onmiddelike terugvoer ontvang op enige vrae/versoeke.

Bianka H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianka H

Cozy and affordable.

It was very neat, clean and the room is modern.

Ubre D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ubre D

Baie netjies, veilig en alles in werkende funksie.

Baie veilig, kamer was gerieflik en mooi, asook skoon.

Charlene P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene P

Gemaklik, gerieflik en genotvol.

Dit is nie algemeen om 'n plek te kry wat so rustig en netjies is nie. Selfs tydens kragonderbrekings het die televisie en internet steeds gewerk wat dit uiters gerieflik gemaak het. Ons sal nie weer by enige ander plek in Kimberley bly nie. Baie dankie.

Rene E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene E

Baie gerieflik en netjies.

Ons oornag by 10 Paul Roos was baie aangenaam. Sal sonder enige twyfel graag weer daar tuisgaan.

Calla M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calla M

Uitstekend en baie netjies.

Dit was 'n genot om daar te oornag. Alles netjies en skoon.

Alex K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex K

Sal weer gebruik.

Baie nuut, skoon en het alles wat nodig is.

Bernadette A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette A

Rustig, ideale oornag stop.

Die eenheid was baie skoon en netjies. Die matras is net so bietjie hard.

Marco C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marco C

Puik en soos op die fotos.

Alles was 100% soos op die fotos, ek sal dit vir seker aanbeveel! Sal ook weer daar oorbly. Julle sal net moet loer na die water, stort en wasbak water bly nie warm nie, dit word koud en dan weer warm en weer koud gedurende jou stort.

Mauritz D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz D

Sal beslis weer van die fasiliteite gebruik maak.

Meer as waarde vir geld. Uitsonderlik skoon, ruim, goed gemeubileerd. Beveel ten sterkste aan. Baie stil omgewing. Veilig.

Umesh R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Umesh R

Great place, great stay.

Our second stay and it was just as great as the first.

Bernard R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard R

Good overnighter.

Comfortable, clean and central to main attractions.

Linda P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

Beste pitstop in Kimberley.

Baie netjies en skoon, goed toegerus, en gerieflik vir oornag. Veilige onderdakparkering.

Jordan M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jordan M

Great stay, perfect for our needs.

Our stay was really great at 10 Paul Roos. We enjoyed the cleanliness of the two units and the friendliness of the staff. The rooms were well equipped for short - medium length stays, with everything on hand to see to your needs. I only wished there was a full-length mirror! Check-in and check-out system was also easy to navigate. The place is well situated and close to most attractions/shopping centres.

Lisa S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S

Silwerskoon & Gasvry!

Dit is so lekker om by so 'n skoon plekkie in te stap met mense wat vreeslik gaaf en vriendelik is. Niks is vir hulle te veel nie. Hulle help waar hulle kan en hul harte is warm. Lieflik ingerig met 'n bad en stort. So lekker as jy 'n keuse het, veral met 'n kleuter wat wil bad en 'n man wat vinnig stort. Werk soos 'n bom! Ons sal vir seker weer hier kom bly. Baie dankie!

Lee E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee E

Pleasant overnight stay.

Clean, with everything you would need for an overnight stop.

Elize J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J

Ek en my dogter (11) het vir 2 nagte oorgebly te 10 Paul Roos kamer 4. Netjiese kamer, stil area en professionele personeel.

Sal enige tyd 10 Paul Roos aanbeveel, naby aan groot sentrums. Terrein is netjies, sekuriteit is beslis een van hul prioriteite saam met hulle diens en professionaliteit. Sien uit om weer daarheen te gaan wanneer ons kom kuier.

Tania V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V

Ons het dadelik tuis gevoel!

Ons kamer was baie netjies, mooi en alles was gerieflik! Sal beslis weer daar oornag!

Gene W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene W

Modern en netjies.

Baie gerieflike verblyf. Kamers is baie mooi en "up to date" met moderne style.

Stephen C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen C

Baie goeie oornag geleentheid.

Alles behalwe aircon was perfek.

Marissa L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa L

Dit was pragtig en luuks.

Ons bly graag weer daar. Baie luuks binne en als wat mens nodig het. Baie goeie prys ook.

Jana G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana G

Vyfster Kimberley.

Ons het letterlik 30 minute voor ons aankoms die plekkie aanlyn bespreek. Ons was aangenaam verras met die grote en netheid van die kamer. Daar is 'n mini-kombuis en heerlike stort. Die bed is baie gemaklik. Ons sal nie weer op enige ander plek in Kimberley oorslaap nie. 10 Paul Roos is tops!

Leon L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Gerieflik, netjies en skoon verblyf.

Ons verblyf by 10 Paul Roos was baie lekker. Sal enige tyd weer daar oornag.

Lorette L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette L

It was nothing short of magical.

The stay was amazing, everything was on point. The service was also amazing.

Carelieze V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carelieze V

Netjies en groot.

Kamer 7 is baie netjies en lekker ruim. Al wat net sleg was, is die kamer wat aan kamer 7 grens het heeltyd harde musiek gespeel en gesing. Sal volgende keer eerder 'n ander kamer vat. Die kamers self is puik. Baie dankie.

Umesh R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Umesh R

Clean and cosy.

The electric blanket was a nice and cosy touch as there was an unexpected dip in temperature the day we arrived.

Dot C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dot C

Lekker geslaap.

Daar was deur die nag musiek en geskree in die oggendure, in die omgewing.

Hardus D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus D

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Pragtig skoon met alles wat nodig is. Veilige onderdak parkering.

Ben M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben M

Het die akkommodasie as oornag vir my en my vrou gebuik.

Dis 'n selfsorgeenheid, baie netjies en gerieflik ingerig. 'n Lekker stil area en ons het veilig gevoel.

Gratia D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gratia D

Baie netjies en goed toegerus.

Het geen probleme met inboek gehad nie. Die kamer is baie netjies met vars handdoeke en beddegoed. Die perseel is ook netjies met veilige parkering. Aandag kan gegee word aan die dubbelbed wat baie kraak as mens daarop gaan sit of omdraai. Dalk 'n klein sepie in die badkamer. Die fyner detail van plante in die badkamer was opvallend en iets anders.

Adri S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S

Baie netjies en modern.

Baie skoon en netjies. Gerieflik uitgelê.

Kefilwe M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kefilwe M

Value for money.

I was a bit nervous about the key system because I wasn't familiar with the process, but the owner communicated well with me, on arrival, we found that the unit was neat and clean, with no funny odour, and the air conditioner works well along with every other appliance, the unit is spacious and the area is hidden which allows for peace, clean linen and overall a wonderful stay.

Charmaine V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Baie netjies

Baie netjies en veilige parkering. Het laat opgedaag in die nag en was vriendelik gehelp.

Michael M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael M

Accommodation very clean.

Maybe add a bread knife and bottle opener to the utensils, otherwise a great venue.

Kelebilemang T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kelebilemang T

Peaceful.

A place that was peaceful and respected well.

Johann G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johann G

Uiters minimalisties. Gevoel soos 'n hospitaalkamer.

Die enigste positiewe aspek is dat die kamer skoon was. Geen gemakstoel nie, behalwe 'n regop plastiese stoel buite die deur.

Tianca S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tianca S

Oornag op pad Kaap toe.

Baie netjies en skoon gewees, baie vriendelike mense ook, het vir ouers geboek en hulle sal beslis weer daar oornag.

Sherry S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherry S

Dit is baie goed uitgelê met alles wat mens sal benodig. Dit is netjies en skoon.

Die verblyf was ideaal vir twee nagte, ons sal dit graag aanbeveel. Dit is regtig waarde vir geld, netjies, skoon en naby alles.

Hennie T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie T

Fantasties.

Baie goeie geriewe en ons het baie lekker gebly.

Chester D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chester D

Dit was wonderlik.

Dit was die moeite.

Nicole R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole R

Baie oulike en netjiese plekkie.

Dis baie oulike plekkie vir twee mense. Nie te groot of te klein nie. Wat baie bonuspunte vir ons getel het, is die feit gedurende beurtkrag het die plekkie nog steeds krag gehad, en baie vriendelike eienaares.

Morne C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne C

Baie lekker en skoon.

Geen probleme met die akkommodasie nie.

Alta V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Pragtige plekkie, skoon en netjies!

Wilarie het moeite gedoen met die waterprobleem en met behulp van 'n tenk en 'n drukpomp, was daar geen waterprobleem nie. 'n Omsetter het gesorg dat die ligte aanbly tydens beurtkrag. Plekkie was skoon en netjies. Baie gerieflik.

Melissa R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa R

It was absolutely blissful.

The owner was accommodating and certain we were comfortably every step of the way. I would return in a heartbeat! Wilmarie was really so accommodating every step of the way. The room met every requirement we had it was clean and tidy, there was nothing faulty with the wifi. My husband even managed to catch a soccer match on Television. I must say, it was truly an amazing stay.

Liezel R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel R

Baie netjies, modern en veilig.

Sal graag sport-kanaal wou hê, maar ook nie so erg nie.

Frans B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B

Netjiese oornagfasiliteit met alles in wat nodig is.

Die woonstel is baie netjies en al die basiese benodigdhede is daar wat jy nodig mag kry. Die diens is ook vriendelik. Het net 'n vadoek gemis in die kombuis.

Antonia J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonia J

I really enjoyed my stay, the accommodation was really comfortable and they made it really comfortable.

I would definitely go back to Paul Roos, thanks, I rate this establishment 10 out of 10.

Roux V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roux V

Baie netjies, gemaklik, gerieflik en rustig. Ons is vriendelik ontvang.

Vriendelike mense, ons vrae omtrent die afstandbeheer en sleutels is gou-gou uitgesorteer. Sal enigiemand aanbeveel om gebruik te maak van 10 Paul Roos. Ons sal beslis weer kom draai in die toekoms.

Demi E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demi E

Amazing.

It was amazing experience and the host is super welcoming and friendly.

Lynette O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette O

Akkommodasie puik binne. Als smaakvol en gerieflik. Rustig geslaap.

Bewus van gaste langsaan, maar nie steurend.

Lucinda M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda M

Baie netjies en gerieflik.

Baie netjiese en gerieflike plekkie.

Charnelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charnelle V

Baie netjies!

Alles in die kamer pas so mooi bymekaar! Diens was fantasties!

Chris E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris E

Kan hulle aanbeveel.

Die plekkie is nuut en netjies. Alles is van topgehalte. Het die eienaar geskakel vir inligting en hy was bereid om onmiddelik te kom kyk. Verbeterings wat ons aanbeveel het was "ekstras" wat nuttig sal wees vir besoekers soos ons wat in Kimberley was vir besigheid en moes 2 nagte oorbly. Dit is met die eienaar bespreek en hy het belowe om aandag daaraan te gee.

Darell W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Darell W

Oornag vir kuier by kinders.

Baie gerieflike, gemaklike, mooi kamers met vriendelike hulpvaardige diens. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Paul Roos, , Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8131be38f127b7a6e02886272c91d88982f050f2e7a089420fac707488e83f29c9c1df1e38a22bea5e32057319731909489a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 160 5 1 5 10 Paul Roos New Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.748324022435 24.749175810451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang