Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Paul Roos

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 160 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Chris S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Funksionele en praktiese verblyf. Aangename oornagverblyf, funksioneel, prakties en skoon. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Heerlike oornag verblyf. Heerlik gebly in die netjiese kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie ontspannend. Hierdie was ons tweede keer wat ons by 10 Paul Roos oorslaap en dit is met 'n rede. Die plekkie is baie netjies, ruim, veilig en het al die basiese goed wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette C
1 nag
5.0
Aug 2024

Heerlik! Dit was soos 'n oase! Netjies en alles wat 'n mens sou benodig, is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Very clean and comfortable. Shower floor slippery and no handle to hold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Sal definitief weer hier oorbly en hierdie plek aanbeveel. Netjies en mooi. Voortreflik! Baie goeie kommunikasie deur die gasheer. Pragtige, netjiese en skoon kamer. WiFi en TV was 'n goeie bonus. Veilige en onderdak parkering was baie gerieflik! Ek sal gaste aanbeveel om dalk 'n eenpans stofie en pan/pot, asook bakke saam te bring vir die kosmaak. Net 'n mikrogolf is effens beperk as jy self kos wil maak vir 'n aandete of ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker. Vir seker, die lekkerste plek om te bly, still en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons het net oornag maar dit was baie gerieflik en ons het veilig gevoel. Ons het heerlik gebly. Alles was skoon en beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lachelledianne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Comfort and style. Beautifully decorated with all the comforts, centrally located with a beautiful garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 160

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Paul Roos, , Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8131be38f127b7a6e02886272c91d88982f050f2e7a089420fac707488e83f29c9c1df1e38a22bea5e32057319731909489a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 160 5 1 5 10 Paul Roos New Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.748324022435 24.749175810451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang