Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Paul Roos

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Paul Roos, , Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

10 Paul Roos bied gastekamers met moderne afwerkings in New Park, Kimberley en is geskik vir sake- of ontspanningsreisigers wat op soek is na gerieflike verblyf.

Verblyf is beskikbaar in 5 kamers wat elk gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Elke kamer het lugversorging, 'n lessenaar, 'n TV en 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is beskikbaar op die perseel.

Kimberley is as die wêreld se Diamanthoofstad bekend en bied verskeie besienswaardighede en aktiwiteite soos die Groot Gat, Benfontein Natuurreservaat, Diggers' Memorial, Kimberley Gholfklub, Mokala Nasionale Park, voëlkyk, voetslaan en fietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 160 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Chris S
Saam met lewensmaat
5.0
Funksionele en praktiese verblyf. Aangename oornagverblyf, funksioneel, prakties en skoon. Baie dankie!
Aug 2024
Johan H
Saam met vriende
5.0
Heerlike oornag verblyf. Heerlik gebly in die netjiese kamers.
Aug 2024
Christine V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie ontspannend. Hierdie was ons tweede keer wat ons by 10 Paul Roos oorslaap en dit is met 'n rede. Die plekkie is baie netjies, ruim, veilig en het...
Sien meer
Aug 2024
Colette C
5.0
Heerlik! Dit was soos 'n oase! Netjies en alles wat 'n mens sou benodig, is beskikbaar.
Aug 2024
John D
Saam met lewensmaat
5.0
Very clean and comfortable. Shower floor slippery and no handle to hold.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 160

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 10 Paul Roos, , Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink 10 Paul Roos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Paul Roos, , Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8131be38f127b7a6e02886272c91d88982f050f2e7a089420fac707488e83f29c9c1df1e38a22bea5e32057319731909489a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 160 5 1 5 10 Paul Roos New Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.748324022435 24.749175810451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang