Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Paul Roos

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Paul Roos, , Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

10 Paul Roos bied gastekamers met moderne afwerkings in New Park, Kimberley en is geskik vir sake- of ontspanningsreisigers wat op soek is na gerieflike verblyf.

Verblyf is beskikbaar in 5 kamers wat elk gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Elke kamer het lugversorging, 'n lessenaar, 'n TV en 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is beskikbaar op die perseel.

Kimberley is as die wêreld se Diamanthoofstad bekend en bied verskeie besienswaardighede en aktiwiteite soos die Groot Gat, Benfontein Natuurreservaat, Diggers' Memorial, Kimberley Gholfklub, Mokala Nasionale Park, voëlkyk, voetslaan en fietsry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 204 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Aldine L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en skoon. Goed geleë en rustig.
Jan 2025
Stienie F
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en baie skoon en netjies, dankie! Ongelukkig was ons so 3 uur in die oggend wakker gemaak deur 'n ander huurder wat reg voor ons deur op ons...
Sien meer
Jan 2025
Desiree V
Gesin met tieners
5.0
Lekker. Skoon, netjies, bekostigbaar. Alles in plek.
Jan 2025
Danien D
5.0
Baie mooi, netjies en gemaklik. Baie gemaklik en mooi.
Jan 2025
Zanne K
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent value for money. Clean and modern. Safe parking. We arranged beforehand that we were checking in a bit late and the entire ch...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 204

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 10 Paul Roos, , Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink 10 Paul Roos het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Paul Roos, , Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8131be38f127b7a6e02886272c91d88982f050f2e7a089420fac707488e83f29c9c1df1e38a22bea5e32057319731909489a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 204 5 1 5 10 Paul Roos New Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.748324022435 24.749175810451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang