10 Seaverge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kuslaan 11, Sea Verge Eenheid 10, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
10 Seaverge is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Port Edward. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander kamers het elk 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en die tweede badkamer het 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-sit- en eetarea het sitplek en 'n TV. WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n stoep met sitplek, braaigeriewe, onbelemmerde see-uitsigte en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby winkels en restaurante en Port Edward-strand is net 900 m ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Kuslaan 11, Sea Verge Eenheid 10, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kuslaan 11, Sea Verge Eenheid 10, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal