10 Tibia
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tibia-singel 10, Herrwood Park, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
10 Tibia is die beste geskik vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n stil omgewing en bied verblyf in 'n gerieflike selfsorgwoonstel wat deel is van die hoofhuis in 'n pragtige tuin-omgewing in Umhlanga. Daar is 'n swembad en 'n see-uitsig wat van die balkon af geniet kan word.
Die huis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir 2 kinders, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n groot sitarea, 'n vermaakarea en 'n kombuisie.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook braaigeriewe, lugversorging, gratis WiFi, veilige parkeerplek op die perseel en 'n swembad.
Die huis is net 2 km van Umhlanga se hoofstrand af.
Let asb. dat daar vriendelike honde op die perseel is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Ursula Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Tibia-singel 10, Herrwood Park, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 10 Tibia het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tibia-singel 10, Herrwood Park, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang