Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Windell Self Catering Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 106 resensies vir 10 Windell Self Catering Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Wilma S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S

Stil, rustig, veilig en silwerskoon!

Alhoewel ons letterlik elke aand net daar geslaap het, was dit regtig aangenaam en rustig. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Edwin D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin D

Baie netjies en sentraal geleë.

Die eenheid was baie netjies en goed toegerus, en ons is vriendelik ontvang. Ek sal beslis weer daar aanklop in die toekoms.

Carla V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

Wonderlik.

Ons het baie lekker gebly, pragtige netjiese plek. Sal beslis weer daar gaan bly.

Theunis N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis N

Fantasties.

Die plekkie en mense was fantasties! Ligging uitstekend.

Elizabeth W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth W

Stil, goed geleë.

Heerlike plek, met net wat nodig is.

Wynand K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand K

Perfekte ligging, stil en rustig.

Baie netjies en goed toegerus. DSTV sou regtig nice gewees het of 'n slim-TV om jou eie kanale te kan kyk.

Marlene H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene H

Sal vir enigiemand die verblyf aanbeveel.

Ons het heerlik gebly, alles was baie netjies en skoon, vriendelike diens en baie sentraal geleë. Sal verseker weer van die verblyf gebruik maak.

Leatitsia V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitsia V

Rustig, netjies en gerieflik.

Ons is baie vriendelik verwelkom deur Marinda. Alles was baie netjies en gerieflik toegerus. Veilige parkeerplek is 'n pluspunt. Ek sal 10 Windell Self Catering Accommodation definitief weer gebruik en ook aanbeveel.

Fiona S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fiona S

We had a pleasant stay, good value for money.

On arrival, the host said we owed her the balance for our stay. We were taken aback as we had paid the balance to Lekka Slaap on the 18th Nov. Although we showed her on Duncan's bank statement on his computer, she wasn't satisfied. Thankfully, the lady from Lekka Slaap phoned and reassured us, so all was fine. We realised it was a busy time and had obviously slipped through the net.

Deon T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon T

Heerlik en rustig.

Was baie netjies en vriendelike ontvangs. Baie gehou van braaigeriewe. Die sportkanale op TV nie so lekker gewees nie.

Michael K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K

Great place to stay.

Safe parking and quiet space.

Nadia S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Perfekte, privaat blyplek in die hartjie van Durbanville.

Ons tyd by 10 Windell Self Catering Accommodation was baie geseënd van begin tot einde. Marinda en haar span is uiters vriendelik en hulpvaardig. Die kamer is ruim, baie goed toegerus en die perfekte lang- of korttermyn verblyf. Ek stel dit vir seker voor. Ek sal enige dag weer by Marinda en haar span bly. Absoluut tops. Waarde vir geld, privaat, mooi versorg en ruim.

Marieke O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke O

Ons het heerlik gebly. Vriendelike mense, kon lekker kuier saam familie in die Kaap.

Pragtige, gemaklike verblyf. Sal dit beslis aanbeveel.

Malvin V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malvin V

Excellent, clean accommodation.

The accommodation was comfortable, clean, spacious and well equipped. The owner, Marinda, was friendly, helpful and approachable. We will definitely return to this guesthouse.

Heather B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather B

Great stay.

Lovely room with a garden view. Very friendly and clean. Good location for what I needed.

Suzette R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette R

Baie bevredigend!

Netjies, skoon, vriendelik, gasvry, naby Medicilic Durbanville, winkels en restaurante.

Carolyn V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn V

Lovely room. Very comfortable and very friendly atmosphere. Loved it.

Would definitely recommend to others and will stay there again when next in Cape Town.

Elsabe N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe N

Perfek: kon nie verbeter.

Vriendelike ontvangs. Verblyf modern, skoon en netjies. Veilige parkering en eenhede met private ingang. Geen samedromming van mense ideaal in ons huidige omstandighede.

Linden C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linden C

Lekker gekuier en gastehuis is sentraal geleë.

Niks verder by te voeg nie.

Daan L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan L

Cape Town roundabout.

I will recommend 10 Windell without hesitation and I am definitely going to stay there again next time.

Ronald L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald L

Sentraal skoon en netjies.

Goeie waarde vir geld alles was soos gereël. Sal weer daar bly.

Malieta V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malieta V

Baie tevrede.

Stortmatjies om nie te gly op stortvloer nie.

Alta L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L

Voel soos jou eie huis!

Baie skoon, gerieflik, en stapafstand van restaurante en supermarkte.

Peter L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
0/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter L

Oulike gastehuis, baie netjies en skoon. Vriendelike ontvangs van eienaar.

Die gastehuis, is sentraal geleë, in Durbanville, en baie goed geleë na die N1, asook R300, wat die roete is na die lughawe.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gareth D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth D

Lovely place, great value for money, with all the comforts one would need.

What a pleasant place and such good value for money. Everything in the unit was of a good quality and super clean. I will definitely book there again when I travel to Cape Town. Thank you, Marinda.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige plek, goeie waarde vir geld, met al die geriewe wat jy nodig het.

Wat 'n aangename plek en sulke goeie waarde vir geld. Alles in die eenheid was van goeie gehalte en super skoon. Ek sal beslis daar weer bespreek wanneer ek na Kaapstad reis. Dankie, Marinda.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ria J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria J

Rustig, veilig met vriendelike diens en sentraal geleë vir my behoeftes.

Het soos gewoonlik my verblyf baie aangenaam gevind (was seker nou al vierde keer wat ek daar bly). Die gasvrou was/is baie vriendelik en hulpvaardig asook die huishulpe. Die eenheid was perfek skoon en netjies met veilige parkering. Dit sal altyd my eerste opsie wees as ek verblyf in die Kaap soek.

Celeste M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste M

Baie stylvol en netjies. Heerlik gebly!

Vriendelike verwelkoming. Baie netjies en stylvol. Uitstekende waarde vir geld.

Louise Jacobs J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise Jacobs J

Stunning.

Always a pleasure to stay here, everything I need and you can walk to town if you want.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Asemrowend.

Altyd lekker om hier te bly, alles wat jy nodig het is hier en die dorp in stapafstand.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ben S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S

Netjies, skoon met alles wat 'n mens nodig het.

Parkering kan 'n probleem raak indien dien die akkommodasie vol bespreek is.

Karen G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen G

Gerieflik en baie goed geleë.

Ons is vriendelik ontvang. Gerieflik en goed geleë. Skoon en netjies.

Claude V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claude V

Wonderlike plek. Net wat ons nodig gehad het vir die aand.

Baie netjiese eenheid, het aan al ons behoeftes voorsien, sal beslis aanbeveel aan vriende. Sal wel verkies in toekoms om so bietjie later (11:00) uit te klok.

Debra R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra R

Excellent all round.

The rooms were spacious and clean. Everything we needed was provided. The bathrooms were modern.The Wi-Fi worked perfectly. Excellent accommodation at a reasonable price for a family of five.

Danilo A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danilo A

Baie netjies en veilig.

Die wooneenheid is baie netjies en mooi. Veilige parkering sowel as die area waar dit geleë is.

Juan L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan L

Baie netjies, skoon en naby aan alle sentrale punte geleë.

Ons sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

Madri B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri B

Baie lekker gebly, nabygeleë aan alles wat jy nodig het en baie gemaklik ingerig.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Rodney W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney W

Home from home.

10 Windell Self Catering Accommodation is the best guesthouse, I've ever stayed at! No false advertising and they certainly give their best! This will most definitely be my home from home.

Deon D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Sentraal geleë en veilig!

Sal beslis weer daar bly. Baie netjies en alles wat nodig is!

Tertius T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius T

Baie gerieflik en aangenaam.

Plek is ruim, skoon en netjies. Baie vriendelik ontvang. Die bed wat ek gebruik het, is een van die beste waarop ek in 'n baie lang tyd by sulke akkommodasie ervaar het.

Pieter H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Volledig toegerus, netjies en veilig

Baie privaat, netjies, volledig toegerus en modern.

Ollie O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ollie O

Baie gerieflike, skoon verblyf.

Sien sterre.

Peet D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet D

Heerlik rustig en naby alles.

My vrou en ek bly dikwels by 10 Windell en vind dit altyd baie lekker.

Egbert V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Egbert V

Netjies en goed toegerus.

Groot, netjiese kamers wat goed toegerus is in rustige area. Ek sal definitief weer daar bly as ek in die area moet wees.

Desiree H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree H

Baie skoon en netjies. Ook goeie waarde vir geld.

Ek was baie tevrede met die akkommodasie, dit was lekker ruim en netjies, en die bed was uiters gemaklik. Ek was ook baie dankbaar vir die elektriese kombers!

Kevin B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin B

Good clean and safe accommodation.

Enjoy stay. Will use again in future.

Koos M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos M

Netjiese, veilige oornagverblyf.

Skoon en netjies met alles wat nodig is, in rustige en veilige omgewing.

Lorraine S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine S

Baie netjies en skoon, met alles wat jy nodig het.

Baie rustige omgewing en naby aan alles geleë. Die verblyf was gerieflik met uitstekende matrasse en beddegoed. Wat my veral beïndruk het was dat daar ‘n strykyster en strykplank was. Meeste gastehuise het nie daardie items nie en dit is maar nodig vir klere uit ‘n tas. Die kamers is skoon. Netjiese tuin met lekker bankies om op te sit en ontspan. Baie goeie waarde vir geld.

Reanda V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reanda V

Baie lekker gebly.

Was net een nag daar, maar het baie lekker gekuier en geslaap.

Ina J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina J

Ons het net 1 nag oorgeslaap en daarvoor is dit geskik, maar sal nie aanbeveel vir 'n lang bly nie.

Dis 'n baie mooi en netjiese plekke en regtig skoon en gerieflik. Die enigste klagte is die vreeslike beknopte kombuisie. Dis regtig baie ongemaklik om 'n ete daarvoor te berei. Werksoppervlakte ontbreek totaal en al. Gee spasie. Slegs geskik vir die maak van tee/koffie, nie kos nie.

Klasie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klasie V

Uitstekend, alles wat jy nodig het.

Netjies, skoon en gerieflik, lekker bed en baie sentraal. Sal vir seker weer terugkom.

Anton M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M

Netjies en silwerskoon.

Beste waarde vir geld wat ek in lang tyd gesien het.

Chrizaan B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizaan B

Waarde vir geld, ons was mal oor die natuurskone omgewing.

Ons familie het daar gebly en het ’n wonderlike tyd daar gehad. Pragtige swembad met n lekker braai-gedeelte. Die badkamers is pragtig en ons het die selfsorg-eenhede baie geniet.

Hanna V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna V

Privaat, rustig, netjies, vriendelike diens met al die nodige geriewe.

Privaat, rustig, netjies, vriendelike diens met al die nodige geriewe.

Francois B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Netjies, skoon, knus.

10 Windell sal ek enige tyd aanbeveel. Wees net versigtig as jy soontoe reis. Daar is drie adresse in die Kaap met die adres "10 Windell". Die Uber App kry nie noodwendig die regte een nie! Maar dis nie 10 Windell se fout nie!

Marinda O - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda O

Die eenheid was baie mooi skoon en kliëntediens was uitstekend!

Daar was geen probleme nie, baie gelukkig met die verblyf.

Elizabeth F - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth F

Skoon en netjies, rustig en stil, baie privaat, jy het jou eie ingang met parkering naby aan jou kamer en kan vryelik kom en gaan soos jy wil.

Ons sal beslis weer van Windell 10 gebruik maak vir verblyf. Dit pas presies in ons behoefte aan gerieflike oornagfasiliteite. Dankie vir die personeel wat gaste se privaatheid respekteer.

Henk B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B

Baie aangename en gerieflike veblyf wat skoon en netjies is.

Baie goed geprys, pragtige, skoon en ruim kamers met kwaliteit linne, gerieflike badkamer met alles wat benodig word.Veilige parkering agter veiligheidshekke. Stil woonbuurt met maklike toegang tot aansluitingsroetes. Ons sal dit weer gebruik, trouens dit was ons vierde bespreking by 10 Windell.

Des B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des B

Baie ruim kamer en rustige omgewing.

Hulle kan gerus oorweeg om meer volledige TV-diens soos sportkanaal beskikbaar te stel.

Mamosebetsi M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mamosebetsi M

I really had a great stay.

Very cool and safe place to stay and I don't mind going there time and again.

Elna L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna L

Dit was baie mooi skoon en netjies.

Lekker ligging en vriendelik ontvang. Lig gaste net in dat hek nie vanself toegaan nie.

Elmarie W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie W

Uitgerus en gerieflik naby alles.

Dankie aan Marinda en haar span vir wonderlike verblyf.

Charles O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles O

Ons het regtig baie lekker geslaap en gekuier.

Sal beslis weer besoek. Kamer was baie skoon en lekker ruim. Bed was lekker ferm en het gesorg vir 'n heerlike nagrus. Dankie, ons het baie lekker gebly.

Bossau B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bossau B

Gemaklik.

Baie aangename en rustige atmosfeer.

Marian S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian S

Mooi netjiese kamers en heerlike rustige plek om na toe terug te kom na 'n besige dag in die Kaap.

Ons is baie vriendelik ontvang, die kamers is mooi en goed toegerus om heeltemal selfversorgend te wees, waarvan ons goed gebruik gemaak het. Hoewel dit naby die sentrum van Durbanville is, was dit heerlik rustig en ons het elke aand heerlik op die stoep gekuier. Dis ideaal geleë tussen Paarl/Stellenbosch en Kaapstad sodat jy binne ongeveer 30 minute enige kant toe kan beweeg.

Ria J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria J

Rustig, netjies, skoon verblyf met flinke, vriendelike diens.

My verblyf was heerlik rustig. Die gasvrou was baie behulpsaam en bedagsaam - daardie boksie langlewemelk was my redding die aand met my aankoms! Die eienaars was baie vriendelik. Dit is baie veilig en ek kon sonder enige benoudheid laatnag/vroegoggend kom en gaan. Die lekkerste - om uit te gaan en alles net so te los en terug te kom na 'n skoon, gedienste kamer. Dis nou wat ek vakansie noem!

Chris S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Ongelooflik lekker gebly!

Die mense hier is ongelooflik gasvry. Dit is 'n baie mooi plek. Lekkerste beddens. En alles wat mens nodig het.

Francois S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Uitstekend, dankie vir jul ongelooflike goeie diens, belangstelling en lekker bly.

Sal baie sterk aanbeveel, netjies, skoon, veilige area, eienaar op perseel, wonderlike mense, plekkie word daagliks skoongemaak, selfs gehelp met wasgoed teen 'n billike prys, regtig net 'n plesier om daar te kon bly, baie sentraal.

Christo H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H

Baie goed geleë.

Beslis waarde vir jou geld. Kort net DStv om dit perfek te maak.

Stephanie J - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie J

Dit was besonders.

Dit was beslis 'n goeie bestemming, heel rustig en hul mense is baie behulpsaam. Het dit baie geniet en het baie veilig gevoel. Dankie.

Selma D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma D

Aangenaam. Meer as wat ek verwag het.

Het heerlik gekuier, was heel verras met die verblyf. Sal dit definitief aanbeveel en sal weer in die toekoms daar vertoef.

Hennie P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P

Baie netjies en skoon.

Sal net graag 'n sportkanaal en KykNet wil hê.

Benice D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benice D

Rustig, skoon en netjies

Dit was die perfekte verblyf vir ons! Die plek is baie mooi, skoon en netjies. Was mal oor die groot badkamer en groot spieëls in die vertrek/kamer en badkamer. Sal definitief weer daar oorbly as ons weer in die Kaap moet oorbly. Dit was ook lekker om elkeen 'n beker koffie te kan drink toe ons daar aankom, met die gratis koffie- en melkstelletjie. Baie rustige buurt en pragtige tuin.

Jan V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Vir vakantie en doorreis.

Top, baier goed en vriendelijk en behulpzaam en lekker zwembad. Vriendelijke mensen.

Adri K - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri K

Baie aangenaam!

Uiters goed wat ligging, netheid en gerief aanbetref. Premier DStv sal hulle buite bereik van opposisie laat styg!

Louis W - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis W

Uitstekend, rustig en aangenaam.

Baie dankie - soos vantevore was die kamers vars en skoon. Baie rustige omgewing en sal dit baie beslis vir enige iemand aanbeveel.

Henitary T - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henitary T

Worth the trouble and money.

We had a lovely stay at Windell, so peaceful, tranquil and quiet. The room was spacious, bathroom clean and kitchen area so welcoming with cofee etc. It was highly appreciated. The fact that our rooms were cleaned on a daily basis really made us feel as if we were indeed on holiday. Will recommend it to everyone who is looking for accommodation. Thank You.

Anthony B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B

Baie baie lekker.

Goeie, gasvrye verblyf. Ons sal dit beslis weer besoek.

Liezl H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl H

Baie gemaklik en rustig.

Die gastehuis is goed geleë. Enigste kritiek is dat die beddens slegs dubbel is en dat ons miskien gemakliker kon slaap in 'n queen size (my man is 6"4). Ook is daar sleg SABC en e-TV kanale - geen Supersport of nuuskanale nie. En werklik, SABC het absoluut niks op nie.

Tania V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania V

Baie lekker en rustig.

Dit was baie lekker om daar te bly, maar M-Net het nie gewerk nie.

Jillian S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jillian S

Lekker, gerieflike verblyf.

Ons het baie lekker gebly. My dogtertjie was net baie teleurgesteld dat sy nie swembad kon gebruik nie.

Andreas V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas V

Netjies, vriendelik en perfek geleë.

Ons het baie lekker gebly. Dankie.

Jeanetta D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanetta D

Sal in die toekoms weer van hierdie verblyfplek gebruik maak en beveel dit met groot vrymoedigheid aan.

Ons het op 'n stadium werk gedoen vir groot lodges deur hul lodge, personeel en dienste te evalueer. Daarom kan ons met groot vrymoedigheid sê 10 Windell voldoen aan al die vereistes - die blyplek asook die vriendelike gasvrou. Ons wou verblyf verleng, maar kon nie nog plek kry by 10 Windell en dit spreek vanself waarom.

John B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B

Netjies, skoon, gemaklik, goed geleë, waarde vir geld.

Sien asb. die sterre.

Rialda J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda J

Ons het so tuis gevoel!

Die ligging is perfek en sentraal as jy Kaapstad en bietjie die binneland wil gaan verken. Dit is 'n rustige buurt, naby winkels en eetplekke. Marinda-hulle is verseker gawe en vriendelike mense. Die kamers is mooi groot, skoon en netjies. Sal verseker weer daar tuisgaan as ons Kaap toe kom.

Amanda M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Pragtig!

Ons het gebly in Kamers 2 en 5. Ek kan 10 Windell enige tyd aanbeveel, dis baie naby aan alles en baie netjies en skoon. Dis waarlik waarde vir jou geld.

Mariette G - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette G

Ons gesin het baie lekker gebly.

Alles was skoon en netjies elke dag. Daar was voldoende spasie en veilige parkering. Die area was stil en rustig en daar was alles in kamer 2 wat ons nodig gehad het. Ons het 6 nagte oorgebly. Die kinders het lekker geswem en ek sal beslis weer inboek.

Louis W - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis W

Netjiese, skoon en rustige verblyf.

Ons 3 nagte oorgebly tydens hospitaalbesoeke by Panaroma Medi-kliniek. Baie dankie vir vriendelike diens - al die personeel was so vriendelik. Ons moet gereeld in die Kaap oorbly en sal beslis weer van Windell gebruik maak.

Marietjie V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Baie gerieflike verblyf.

Ons was beïndruk met Windell 10. Baie bekostigbaar en gerieflik, netjies. Sal definitief weer wil kom.

Karen M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Professioneel!

Perfek vir wat ons nodig gehad het.

Johan F - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Heerlike verblyf, gawe gasheer en -vrou. Sal graag weer hier wil bly.

Ruim skoon en netjiese vertrekke. Lekker sentraal geleë. Omgewing stil en veilig. Hoogs aanbeveel!

Peet D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet D

10 dae van verkenning in die Kaap met rusdae tussenin.

Stil, rustig, naby alles wat jy nodig het, naby die verbypad. Baie vriendelike en hulpvaardige gasheer en -vrou. Goeie prys en heerlike beddens. Toegang tot DStv en Kyknet, en 'n lugreëlaar sal 'n verbetering wees.

Monique G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique G

Heerlik!

Baie netjies, goeie diens!

Frederick A - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick A

Ek het my verblyf terdeë geniet.

Die eienaars was vriendelik en alles was so netjies. Windell is 'n rustige stil plekkie net wat n mens nodig het as jy wil vlug van die stad se geraas. Ek sal definitief weer daar bespreek. Lieflike stil plekkie. Vriendelike eienaars. Alles baie skoon en gemaklik. Groot badkamer, vars linne en asemrowende tuin.

Laurette B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurette B

Heerlik ontspannend en baie sentraal.

Ons het die swembad in die warm weer baie geniet. Baie dankie aan almal by 10 Windell. Ons tydjie by julle was baie aangenaam. Ons het die stilte en rustigheid geniet. Die blyplek is pragtig en baie ontspannend.

Chris V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Oorgeslaap vir een aand.

Vriendelike ontvangs. Skoon, netjies, gerieflik en veilig.

Gail H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail H

This accomomodation met our needs perfectly.

A lovely, big room with everything we needed.

Jade G - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade G

Baie rustig, netjies en toepaslik.

Sal enige tyd weer terug gaan. Baie veilig beveel dit sterk aan.

Hilmir J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hilmir J

Ons het baie lekker gebly en alles was netjies.

Daar was alles wat jy nodig gehad het. Sal weer gaan oornag by 10 Windell!

Marieta S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta S

Heerlik!

Was baie lekker. Rustig en vriendelik. Parkeerarea het my kar bemors met bessies en moes my kar 2 keer laat was as gevolg van dit. Verder was dit ongelooflike lekker verblyf. Ek sal al my mense aanbeveel om daarheen te gaan.

Ronel C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel C

Goed!

Vriendelike ontvangs en baie netjiese akkommodasie.

Irma M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Irma M

Netjiese en skoon verblyf.

Ons was baie vriendelik ontvang en het ons verblyf tydens die Paasnaweek baie aangenaam gevind. Dit was stil en rustig. Ons sal definitief weer daar oorbly volgende keer! Parkering kan dalk net opgeskerp word sodat meer voertuie op 'n slag binne die veiligheidshek kan parkeer.

Maans N - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maans N

Ons het die stilte baie geniet en ons braai langs die swembad..

Johan, baie dankie vir jou braai en hout. Ek wou nog skoonmaak toe is dit reeds gedoen. Sal ons weer sien.

J W - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
J W

Waarde vir geld.

Baie skoon, privaat en gerieflik.

Dana B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dana B

Oulike verblyf.

Parkering kort bietjie werk. Die gasvrou was effe onvriendelik.

Adri D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Net wat ek gesoek het.

Sou net voorstel dat diefwering voor die vensters geplaas word. Verder was dit lieflik.

Thersia C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thersia C

Dit was te alle tye aangename verblyf.

Ons is vriendelik deur Marinda ontvang. Alles was netjies en beskikbaar soos deur Lekkeslaap aangedui. Ons kon soggens vroeg, voordat ons uitgegaan het, die voëltjies by die waterbak in die mooi tuin dophou. Nr.1 is beslis die kamer waarvoor ons sal vra, sou ons weer daar oorbly!

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windell-straat 10, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjNdsLRT8JQn65D0hheGBK00HDtcEzdFkcu5MNqkn2YQ98f3CKb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 106 5 1 5 10 Windell Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.83184 18.65316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang