Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

100 Quarme

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali Coastal Resort, Zimbali, 4422, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

100 Quarme is 'n bekoorlike vakansiehuis op die eksklusiewe Zimbali Beach-landgoed en bied 'n mooi uitsig oor die see.

Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers wat elk hul eie styl het. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad het.

Die leefarea lei na 'n oopplan-kombuis met 'n ontbythoekie. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV en lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels, waar gaste die gedruis van die branders en ononderbroke see-uitsigte kan bewonder.

Gaste is net 'n kort entjie van die Valley of the Pools af wat die hele gesin sal vermaak. Die Valley of the Pools kan met 'n gholfkarretjie besoek word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir 100 Quarme
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Zimbali Coastal Resort, Zimbali, 4422, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 100 Quarme het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali Coastal Resort, Zimbali, 4422, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c88242a9bfbe365b27ceed6f3b67deb3c9d06369fe4536a4b0f806382237952b31a3f5574f1ccd2692c9a07efaa25962811?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Zimbali Coastal Resort Zimbali 4422 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.542611111111 31.196444444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang