100 Vyfer Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vyferstraat 100, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
100 Vyfer Guesthouse bied lieflike selfsorg- en oornagverblyf in die hartjie van De Kelders, Gansbaai. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n paartjie wat die stadsgewoel wil ontsnap.
Gaste kan tussen 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 gaste of twee tuinkamers met slaapplek vir 2 gaste kies. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die 2 tuinkamers het óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens en hang van gaste se voorkeur af. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort.
Die woonstel se oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n gemaklike rusbank, TV en 'n etenstafel. Gratis WiFi is in elke eenheid beskikbaar.
Gaste wat in die Tuinkamers bly het volle toegang tot 'n lieflike gemeenskaplike eetarea waar hulle hul ontbyt kan geniet. 'n Gemeenskaplike sitarea met 'n lieflike see-uitsig is beskikbaar. Elke eenheid het 'n stoep met buitesitplek.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tino Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Vyferstraat 100, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink 100 Vyfer Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in De Kelders Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vyferstraat 100, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap