Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir 1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Candice R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice R

Ongelooflike mooi verblyf.

Dit was beslis nog die beste plek wat ek bespreek het. Baie dankie Carina vir die wonderlike diens.

1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper se terugvoer

Baie baie dankie! So lekker om so mooi boodskap te kry! Hoop ons sien julle gou weer!

1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper
Denise S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise S

Lovely.

The hot water was the only challenge in the showers as there was none. Luckily, no one minded a cold shower. The friendliness and helpfulness of the host and the two ladies was outstanding. We will certainly be back.

Lizeth V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizeth V

Heerlik gekuier by 1000 Dae!

Die vakansiehuis 1000 Dae nooi jou in en laat jou gemaklik ontspan. Dit is skoon, netjies, stylvol en gemaklik. Die dekor is regtig 'n plesier om na te kyk en die versiering teen die muur is interessant om te lees. Dit is by die see en 2 minute se stap na heerlike eetplekke. Ons was 14 mense. Die huis is uitstekend toegerus. Daar is meer as genoeg breekware om saam te kan eet, kos te maak, te braai en daar is lekker steakmesse ook.

Grant Joshua P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant Joshua P

Beste plekkie in die Baan.

Absoluut een van die beste vakansie plekkies. Carina julle is uitstekend. Goeie prys. Goeie diens. Ons kom weer kuier.

1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper se terugvoer

Goeie Naand Joshua, julle groep was ‘n fees om te onthaal by 1000 Dae. Lekker mense met soveel respek. Dankie vir die ongelooflike gaste wat julle was. Ons kan nie wag vir julle kuier terug by ons nie.

1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper
Thereta (reta) K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thereta (reta) K

The location is perfect and the house is well equipped. I highly recommend 1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper!

It was an absolute pleasure to deal with Carina. Beautiful house with the most amazing views. Thanks for a magical stay!

Malcolm F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm F

Amazing.

Our stay was amazing, great views and lots of fun.

1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper se terugvoer

So so baie dankie! Hoop om julle gou weer te sien!

1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper
Danie W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie W

Ongelooflike lekker huis vir 'n groot groep mense.

Baie dankie Karina vir 'n onvergeetlike kuier in jou pragtige huis. Ons familie het die pragtige ligging en goed toegeruste huis baie geniet. Dit is letterlik loopafstand van talle restaurante en Mykonos! Het 1000 Dae reeds aanbeveel by van ons vriende!

1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper se terugvoer

Baie Baie Dankie Dawie. Bly Julle het Julle kuiertjie by 1000 Dae geniet. Hoop Julle kom kuier gou weer.

1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper
Sylvia C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sylvia C

House are well equipped. Excellent value for money if you are a group 16. We were only eight.

Parking is a problem if you are a large group. A very nice house to kuier.

Daniel H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel H

Fantastiese huis, ongelooflike ligging. Medisyne vir die siel.

Ons het so heerlik gemaklik in die beautiful huis as gesin gekuier en feesgevier. Uit die boeke verblyf en ligging.

1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper se terugvoer

Karin, baie dankie vir die goeie telling. Hoop om julle gou weer te sien. Ons huis is 'n huis van feeste en liefde.

1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper
Vimala P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vimala P

Loved it - it was welcoming and friendly - felt like I was home away from home.

Will definitely go again if they will take me.

1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper se terugvoer

Thank you again for another great rating. I am glad you enjoyed your stay. You are more than welcome to come back anytime.

1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper
Cynthia W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia W

It is in a secure complex and very safe.

It was very relaxing, away from the hustle, if you want to take a break. Beach is very neat. Very beautiful house for a large family to get together.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit is in 'n veilige kompleks en baie veilig.

Dit was baie ontspannend, weg van die druk, as jy 'n breek wil neem. Strand is baie netjies. Baie pragtige huis vir 'n groot gesin om bymekaar te kom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper se terugvoer

Thank you for the awesome remarks. Our house is meant to please. Looking forward to your next visit. It was great hosting you guys.

1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper
Celeste W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste W

Absolutely amazing.

Will definitely go back there again. Was wonderful.

1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper se terugvoer

I am glad you guys enjoyed it. Thank You for your great review and for being such an amazing group of people. We are blessed with guests like you. We are looking forward to your next visit.

1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper
Marcelle M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle M

Great house, all amenities, great location.

Home away from home, the house has everything you require - great sea views, clean, friendly staff, comfortable and in a great location.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker huis, alle geriewe, goeie ligging.

Tuis weg van die huis, het die huis alles wat u benodig - wonderlike see-uitsigte, skoon, vriendelike personeel, gemaklik en op 'n wonderlike plek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper se terugvoer

Thank you for booking with us. We will love to see you again soon and hope that you find our service has improved.

1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper
Vanaf
Vanaf R9 000
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R9 000
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casos-weg 10, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89b51c229cc2da35e7a3479ab0b1ca8e2711dbb82a5c3ba73aa07cf6635827f6735dbab36b38fb3a2cd5bfc98ac7bcf97e5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 000 per nag (plek vir 16) 13 5 1 5 10 Casos Road Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.051389717468 18.043414807375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang