Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1000 Hills Luxury Cabin

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Trish Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir 1000 Hills Luxury Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ian K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian K

Gemaklik met 'n pragtige uitsig.

Baie lekker gebly. Pragtige uitsig. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.

Jacqueline S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline S

The cabin is close to a lot of the favorite must do's in the area.

We enjoyed our stay. The host was very friendly. The cabin was neat and clean. Photos do not do this paradise in die hills justice. We will go there again. Small attention to detail is given. Very well equipped.

Marie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Pragtige uitsig oor die 1000 heuwels.

Rustig op die stoep gesit en die voëls en diere bewonder. Weereens 'n pragtige deel van ons mooie land. Was ook baie gasvry ontvang.

Annique T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annique T

Baie rustig met 'n pragtige uitsig.

Die plekkie is pragtig verby en die gasvrou was ongelooflik vriendelik en behulpsaam met als. Regtig 'n moet as mense in die omgewing is.

Johan E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Goeie ligging in 'n pragtige omgewing.

Uitstekende waarde vir geld. Trish het ons vriendelik ontvang en was naby sou ons hulp benodig.

Vivienne V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vivienne V

Netjiese verblyf met 'n wonderlike uitsig.

Die verblyf is baie netjies en die eenheid is baie smaakvol. Pragtige uitsig en vriendelike eienaars.

Angel M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angel M

Great stay.

It was home away from home vacation.

Dirk B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

What a beautiful place to stay. Trish was friendly and welcoming, and the view was spectacular.

Perfect for a self catering stay.

1000 Hills Luxury Cabin se terugvoer

Thank you so much. We hope to see you again. You were great guests.

1000 Hills Luxury Cabin
Johan V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Fantasties.

Hierdie eiendom is regtig baie oulik, awesome view en alles wat jy nodig het. Kan nie dink daar is beter verblyf in die area nie. Trish is wonderlik en maak seker jy is tevrede. Baie dankie.

1000 Hills Luxury Cabin se terugvoer

Thank you so much for the lovely review. Hope we see you again, you are very welcome.

1000 Hills Luxury Cabin
Diana M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana M

Wonderful stay.

Trish made us feel at home. The cabin definitely is a home away from home, except with much better views that take your breath away. I will stay there again if the opportunity presents itself!

Christo D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Gemaklik soos jou huis.

Mooi skoon, goed georganiseerd. Baie tevrede. Klein dinge maak ‘n groot verskil, ordentlike koffie en melk was beskikbaar. Beskuit, stortseep, handewasseep was ook beskikbaar indien jy dit vergeet het. Stoep is kindervriendelik met hekkie by die trappe so dit was ‘n pluspunt om daar te wees met klein kinders. Ordentlike beddens en linne voorsien jou van ‘n goeie nagrus. Trish is baie behulpsaam indien jy enige probleme sou ervaar, ek sal verseker weer daar gaan bly.

Corli J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corli J

Rustig natuurskoon verbyf.

Ons was baie tevrede met ons keuse. Pragtige uitsig en ideaal geleë. Ons sal verseker die plek aanbeveel.

1000 Hills Luxury Cabin se terugvoer

Thank you for for your review, it was a pleasure having you. We hope to see you again in the near future.

1000 Hills Luxury Cabin
Mario H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mario H

Absuluut fantasties!

Ons was baie lekker verwelkom, die ligging is perfek in die middel van 1000 Valleie. Die cabin was mooi, silwerskoon en mooi versier. Komplimentêre koffie, tee suiker, melk en 'n happie beskuit. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

Henk V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk V

Perfek.

Alles was op hulle plek, baie netjies, hulle het aan alles gedink.

Harald T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harald T

Rustig en gemaklik.

Pragtig ontwerpte houthuis met 'n fantastiese uitsig. Moderne interieur, netjies en baie skoon. Die gasvrou het 'n oog vir detail en daar was o.a koffie en beskuit in die kombuis, melk in die yskas en seep in die badkamer in geval jy dit tuis vergeet het. Ons het LekkegeSlaap by 1000 Hills Luxury Cabin.

1000 Hills Luxury Cabin se terugvoer

Hi Harald.
Thank you for your lovely review. It was a pleasure having you and your family. We hope to see you all again one day.
Kind regards,
Trish

1000 Hills Luxury Cabin
Marina S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina S

Wonderlike uitsig, rustig, modern en volledig toegerus.

Dit is baie lekker dat daar nie 'n TV is nie en 'n mens rustig kan verkeer. Ek sal egter voorstel dat daar egter wel fasiliteite met TV en skottel moet wees. Die gas kan eerder self besluit of hul dit wil of nie gebruik. Met tienerseuns wat sport mal is, kan dit 'n probleem wees. Maar anders 100% fantasties!

1000 Hills Luxury Cabin se terugvoer

Hi Marina,
Just want to let you know 1000 hills luxury cabin has Full DSt now. Yippee!
Hope to see you all again.
Kind regards,
Trish

1000 Hills Luxury Cabin
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valley-weg 70, Drummond, 3626, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1Nzk5YjE5LTVlZGQtNGU2My04OGQyLTYwYTQxNGQzNDBlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 70 Valley Road Drummond 3626 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.744253696818 30.70274502039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang