Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1000 Hills Luxury Cabin

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ian K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gemaklik met 'n pragtige uitsig. Baie lekker gebly. Pragtige uitsig. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

The cabin is close to a lot of the favorite must do's in the area. We enjoyed our stay. The host was very friendly. The cabin was neat and clean. Photos do not do this paradise in die hills justice. We will go there again. Small attention to detail is given. Very well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Pragtige uitsig oor die 1000 heuwels. Rustig op die stoep gesit en die voëls en diere bewonder. Weereens 'n pragtige deel van ons mooie land. Was ook baie gasvry ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annique T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Baie rustig met 'n pragtige uitsig. Die plekkie is pragtig verby en die gasvrou was ongelooflik vriendelik en behulpsaam met als. Regtig 'n moet as mense in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Goeie ligging in 'n pragtige omgewing. Uitstekende waarde vir geld. Trish het ons vriendelik ontvang en was naby sou ons hulp benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivienne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Netjiese verblyf met 'n wonderlike uitsig. Die verblyf is baie netjies en die eenheid is baie smaakvol. Pragtige uitsig en vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Angel M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Great stay. It was home away from home vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

What a beautiful place to stay. Trish was friendly and welcoming, and the view was spectacular. Perfect for a self catering stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trish
1000 Hills Luxury Cabin
Thank you so much. We hope to see you again. You were great guests.

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Fantasties. Hierdie eiendom is regtig baie oulik, awesome view en alles wat jy nodig het. Kan nie dink daar is beter verblyf in die area nie. Trish is wonderlik en maak seker jy is tevrede. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trish
1000 Hills Luxury Cabin
Thank you so much for the lovely review. Hope we see you again, you are very welcome.

Diana M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2019

Wonderful stay. Trish made us feel at home. The cabin definitely is a home away from home, except with much better views that take your breath away. I will stay there again if the opportunity presents itself!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Trish Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valley-weg 70, Drummond, 3626, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1Nzk5YjE5LTVlZGQtNGU2My04OGQyLTYwYTQxNGQzNDBlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 70 Valley Road Drummond 3626 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.744253696818 30.70274502039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang