Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1000 Hills Luxury Cabin

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valley-weg 70, Drummond, 3626, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

1000 Hills Luxury Cabin is 'n selfsorgkothuis wat op die eienaars se perseel geleë is, in die Vallei van 'n 1000 Heuwels, langsaan die Safari Park in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike, rustige verblyf weg van die gedruis van die stad af.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en oorgenoeg ingeboude kaste toegerus.

Die sitkamer het gerieflike sitplek en die eetarea lei na 'n beskutte dek met 'n gasbraai en pragtige uitsigte oor die omgewing. Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie, agter afstandbeheerde hekke.

Gaste kan die ongelooflike sonsopkomste bewonder, voëlkyk en ook die wild wat in die verte wei, aanskou.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Dienste

  • Wakker-bel oproep

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Ian K
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik met 'n pragtige uitsig. Baie lekker gebly. Pragtige uitsig. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.
Mrt 2024
Jacqueline S
Gesin met klein kinders
5.0
The cabin is close to a lot of the favorite must do's in the area. We enjoyed our stay. The host was very friendly. The cabin was neat ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Marie V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig oor die 1000 heuwels. Rustig op die stoep gesit en die voëls en diere bewonder. Weereens 'n pragtige deel van ons mooie land. Was ook ...
Sien meer
Jul 2023
Annique T
Saam met vriende
5.0
Baie rustig met 'n pragtige uitsig. Die plekkie is pragtig verby en die gasvrou was ongelooflik vriendelik en behulpsaam met als. Regtig 'n moet as me...
Sien meer
Jun 2023
Johan E
5.0
Goeie ligging in 'n pragtige omgewing. Uitstekende waarde vir geld. Trish het ons vriendelik ontvang en was naby sou ons hulp benodig.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Trish Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Valley-weg 70, Drummond, 3626, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 1000 Hills Luxury Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valley-weg 70, Drummond, 3626, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1Nzk5YjE5LTVlZGQtNGU2My04OGQyLTYwYTQxNGQzNDBlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 70 Valley Road Drummond 3626 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.744253696818 30.70274502039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang