Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1000 Stay

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 1000 Stay
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jt K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jt K

Sal terug gaan. Goeie waarde vir geld spandeer.

Heerlike tyd gehad. Huisie is perfek soos geadverteer. Sal terug gaan! Goeie waarde vir geld.

1000 Stay se terugvoer

Baie dankie vir jou verblyf by ' Stay'. Waardeer die positiewe terugvoering en hoop om jou gou weer te sien.

1000 Stay
Ronel R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R

Ons het baie lekker gekuier. Veilig en privaat.

Sou graag wou hê die eienaar moet beligting voorsien vir tydens kragonderbrekings. Sal beslis weer gaan.

Louis N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis N

Heerlik gekuier alle was daar wat nodig was en dis baie netjies.

Gasvry ontvang, baie netjies en ruim.

1000 Stay se terugvoer

Baie dankie Louis, bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer. Groete

1000 Stay
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lelielaan 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17d1f9978518ea6cf00fe18c1b290cfcd84048ef2407e0adec73c7467dde66507747663a840d864f08d22417389ce352c8b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 7 mense 3 5 1 5 4 Lelie Lane Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.378565518557 21.407316012831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang