Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1000 Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lelielaan 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

1000 Stay is 'n selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Stilbaai.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers op die grondverdieping met 'n addisionele slaaparea in die soldergedeelte van die huis. Die hoofslaapkamer op die grondverdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Daar is ook 'n tweede aparte badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer op die grondverdieping het 2 enkelbeddens.

Die kombuis het 'n eilandtafel en is met 'n stoof, oond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die leefarea het 'n groot etenstafel en klavier sowel as trappe wat na die solderarea lei. Die sitkamer het n gerieflike sitkamerstel asook n aparte rusbank, platskerm-TV sowel as 'n binnebraai-area.

Gaste het toegang tot 3 parkeerplekke op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 1000 Stay
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lelielaan 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1000 Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lelielaan 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17d1f9978518ea6cf00fe18c1b290cfcd84048ef2407e0adec73c7467dde66507747663a840d864f08d22417389ce352c8b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 4 Lelie Lane Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.378565518557 21.407316012831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang