Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1000 Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lelielaan 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

1000 Stay is 'n selfsorgvakansiehuis wat in die kusdorpie Stillbaai geleë is.

Die huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en twee badkamers op die grondvloer, met 'n bykomende slaaparea in die soldergedeelte van die huis. Die hoofslaapkamer op die grondvloer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Daar is ook 'n aparte tweede badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer op die grondvloer het 2 enkelbeddens, terwyl die solderarea 3 enkelbeddens het.

Die kombuis het 'n eilandtafel en is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n broodrooster, 'n yskas-vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n ruim etenstafel en klavier, met 'n trap wat na die solderarea lei. Die sitarea het 'n rusbank voor 'n platskerm-TV, asook 'n binnebraai-area.

Gaste het toegang tot 3 parkeerplekke op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 1000 Stay
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lelielaan 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1000 Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lelielaan 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17d1f9978518ea6cf00fe18c1b290cfcd84048ef2407e0adec73c7467dde66507747663a840d864f08d22417389ce352c8b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 7 mense 3 5 1 5 4 Lelie Lane Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.378565518557 21.407316012831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang