Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1000 Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lelielaan 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

1000 Stay is 'n selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Stilbaai.

Die huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers op die grondverdieping met 'n addisionele slaaparea in die soldergedeelte van die huis. Die hoofslaapkamer op die grondverdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Daar is ook 'n tweede aparte badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer op die grondverdieping het 2 enkelbeddens en daar is 3 enkelbeddens in die solderarea..

Die kombuis het 'n eilandtafel en is met 'n stoof, oond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die leefarea het 'n groot etenstafel en klavier sowel as trappe wat na die solderarea lei. Die sitkamer het n gerieflike sitkamerstel asook n aparte rusbank, platskerm-TV sowel as 'n binnebraai-area.

Gaste het toegang tot 3 parkeerplekke op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lelielaan 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1000 Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lelielaan 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17d1f9978518ea6cf00fe18c1b290cfcd84048ef2407e0adec73c7467dde66507747663a840d864f08d22417389ce352c8b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 7 mense 3 5 1 5 4 Lelie Lane Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.378565518557 21.407316012831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang