Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1002 La Ballito

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Des 2024 tot 8 Jan 2025.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-weg 4, La Ballito 1002, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

1002 La Ballito is 'n nuwerwetse en praktiese selfsorgwoonstel geleë in 'n veilige kompleks in die pragtige kusdorpie Willard's Beach, Ballito en is ideaal vir 'n klein gesinsvakansie aangesien dit pragtige see-uitsigte sowel as maklike toegang tot die strand het.

Dié woonstel op die 10de verdieping het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer met 'n see-uitsig is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed wat net vir kinders is. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitarea met 'n TV wat 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale het. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die kompleks het 'n gedeelde braai-area, 'n hoofswembad, 'n kleiner swembad vir kinders asook 'n speelgrond met 'n oerwoudgimnasium. Indien gaste enige voorrade benodig, sal hulle binne loopafstand van 'n winkelsentrum wees.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Annatjie J
Saam met lewensmaat
5.0
Hierdie is aanbevele. Lekker gebly en ou bekende plekke weer opgesoek.
Sep 2024
Odette V
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi blyplek en heerlik met aircon en dakwaaiers. Mooiste uitsig en baie stil.
Jul 2024
Macayla B
Saam met vriende
5.0
Clean, classy and central. Very happy with the stay and location. Gorgeous views too!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2023
Christopher N
Gesin met klein kinders
4.8
Gerieflik, skoon en veilig. Woonstel was skoon en netjies gehou gedurende verblyf. Gerieflik geleë naby die Checkers en strand. Veiligheid is op stand...
Sien meer
Sep 2024
Piet O
Saam met lewensmaat
4.0
Gerieflik en mooi uitsig oor see. Als wat mens nodig het.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elsbeth Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 102

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Jack Powell-weg 4, La Ballito 1002, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 1002 La Ballito het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-weg 4, La Ballito 1002, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA274b90dc4b5526053e8383bc1f81bc47ff861349f46ead270744e7bfa3a6a43e576314605887dc3ec3da6524aea3212b8f3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 4 Jack Powell Road La Ballito 1002 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.532739004065 31.221301335057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang