Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1002 La Ballito

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Des 2024 tot 8 Jan 2025.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-weg 4, La Ballito 1002, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

1002 La Ballito is 'n moderne en praktiese selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat in Willard's Beach, Ballito geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin en spog met 'n mooi see-uitsig en maklike toegang tot die strand.

Hierdie woonstel is op die 10de verdieping en is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig en 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed wat slegs geskik is vir kinders. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is ook 'n toonbank met stoele, asook 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n TV en die volle DStv-pakket. Gratis WiFi word voorsien.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike braai-area, hoofswembad, 'n klein swembad vir kinders en 'n speelarea met 'n klimraam. Gaste is ook stapafstand van 'n winkelsentrum af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Annatjie J
Saam met lewensmaat
5.0
Hierdie is aanbevele. Lekker gebly en ou bekende plekke weer opgesoek.
Sep 2024
Odette V
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi blyplek en heerlik met aircon en dakwaaiers. Mooiste uitsig en baie stil.
Jul 2024
Macayla B
Saam met vriende
5.0
Clean, classy and central. Very happy with the stay and location. Gorgeous views too!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2023
Christopher N
Gesin met klein kinders
4.8
Gerieflik, skoon en veilig. Woonstel was skoon en netjies gehou gedurende verblyf. Gerieflik geleë naby die Checkers en strand. Veiligheid is op stand...
Sien meer
Sep 2024
Piet O
Saam met lewensmaat
4.0
Gerieflik en mooi uitsig oor see. Als wat mens nodig het.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elsbeth Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 105

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Jack Powell-weg 4, La Ballito 1002, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 1002 La Ballito het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-weg 4, La Ballito 1002, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA274b90dc4b5526053e8383bc1f81bc47ff861349f46ead270744e7bfa3a6a43e576314605887dc3ec3da6524aea3212b8f3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 4 Jack Powell Road La Ballito 1002 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.532739004065 31.221301335057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang