Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1003 Golden Sands

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snell Parade 95, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 155 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

1003 Golden Sands is in North Beach in Durban geleë en is 'n pragtige ateljeewoonstel met 'n uitsig oor die strandfront en die promenade. Dit is die dieale bestemming vir 'n paartjie of vriende wat op soek is na 'n ontspanne kuswegbreek naby die strand en geriewe.

Dié smaakvol gemeubileerde woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp wat oor 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie beskik. Daar is 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is ook 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n toonbank met kroegstoele en 'n see-uitsig. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die area spog met 'n verskeidenheid restaurante en vermaakopsies soos uShaka Marine World, Sun Coast Casino, geskiedkundige terreine en die pragtige strande.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Kale Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Snell Parade 95, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 155
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 155
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snell Parade 95, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe4deee99b178554176e268025ec43abe7fca2e6a550b381fdcb4798bf91885e4ca96853b853b5416088d8c7c309a7e4a996?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 155 per nag (plek vir 2) 95 Snell Parade North Beach 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.845253514544 31.034832746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang