1003 Oyster Schelles
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 962 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
1003 Oyster Schelles is 'n selfsorgwoonstel op die tiende verdieping in die veilige Oyster Schelles-kompleks in Umhlanga Rocks. Dié kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe by albei, asook aangewese piekniekplekke in die gemeenskaplike tuine.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en lugversorging.
Die selfsorgkombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die sitkamer het ook deure wat lei na 'n groot onderdakbalkon met stoepmeubels en lieflike see-uitsigte, asook uitsigte oor die Oyster Pearl- en North Shore-woonstelle. Daar is direkte toegang tot die strand vanaf die eiendom en veilige onderdakparkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 55
Resensies 96
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lighthouse-weg 2, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang