Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1007 South Coast Riviera

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marianne L
Lang verblyf
5.0
Des 2021

Fantastiese uitsig! Netjies en gemaklik! Super veilig! Loopafstand van die strand en hoor die branders breek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
1007 South Coast Riviera
Baie dankie Marianne, bly jy het dit geniet!

Ruzelda J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2021

Definitief als wat 'n vakansie moet wees. Alhoewel die weer nie altyd saamgespeel het nie, was dit 'n great wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yolande V
Kort verblyf
5.0
Des 2019

Puik diens. Sal enige tyd weer gaan. Skoon, netjies en ten volle toegeruste kombuis. Puik! Beveel dit aan. Enige tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darryl W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Best place to stay on the South Coast. The place is neat and tidy, flats are well-maintained. Sufficient parking, access to your own beach. Residents also friendly. Really a stunning place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
1007 South Coast Riviera
Thank you, Darryl, glad you have enjoyed your stay.

Johann E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2018

Pragtige uitsig, baie gerieflik, rustig, stil en die volle klank van die see. Dit was baie lekker om hier te kon bly vir die 7 aande, alles wat jy kon dink om nodig te kry in n kombuis was daar gewees. Die uitsig is asemrowend en as mens die vensters oop maak voel dit of jy op die strand sit. Baie dankie vir die lekker blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecelia G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2018

Dit was baie lekker. Vir 2 mense is dit ideaal. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shawn N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2018

Enjoyed our stay and will recommend to a friend. We thoroughly enjoyed our stay in this well equipped premises. We will definitely be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cindy N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2017

Baie lekker, fantastiese uitsig. Baie lekker woonstel, baie goeie en vriendelike opsigters.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2016

Baie volledig ingerig. Baie lekker woonstel. Genoeg ruimte om te beweeg. Wonderlike uitsig. Baie netjies en ten volle toegeruste kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
1007 South Coast Riviera
Baie dankie Ruaan ek is bly julle het dit geniet.

Sheree M
Kort verblyf
5.0
Apr 2016

Heerlik. Was baie tevrede! Het baie lekker gebly, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Casuarinastraat 4, Sea Park, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1MDkwNzA0LTZkZTEtNDAwNi04OWI4LTY1OGQ3OGZmZjMzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 4 Casuarina Road Sea Park 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.705587233724 30.483131110669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang