1007 South Coast Riviera
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Marianne L - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese uitsig! Netjies en gemaklik!
1007 South Coast Riviera se terugvoer
Baie dankie Marianne, bly jy het dit geniet!
Ruzelda J - Jan 2021
Algehele gradering
Definitief als wat 'n vakansie moet wees.
Yolande V - Des 2019
Algehele gradering
Puik diens. Sal enige tyd weer gaan. Skoon, netjies en ten volle toegeruste kombuis.
Darryl W - Jan 2019
Algehele gradering
Best place to stay on the South Coast.
1007 South Coast Riviera se terugvoer
Thank you, Darryl, glad you have enjoyed your stay.
Johann E - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig, baie gerieflik, rustig, stil en die volle klank van die see.
Cecelia G - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Shawn N - Jul 2018
Algehele gradering
Enjoyed our stay and will recommend to a friend.
Cindy N - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker, fantastiese uitsig.
Ruaan D - Okt 2016
Algehele gradering
Baie volledig ingerig.
1007 South Coast Riviera se terugvoer
Baie dankie Ruaan ek is bly julle het dit geniet.
Sheree M - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlik.
Riaan V - Apr 2016
Algehele gradering
Reg vir 2 mense. Wens net daar was 'n balkon.
Janet S - Mei 2016
Algehele gradering
Rus vir die siel. Lekker gerus.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Casuarinastraat 4, Sea Park, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang