Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1007 South Coast Riviera

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Casuarinastraat 4, Sea Park, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

'n Eenheid in die South Coast Riviera wat slegs 100 m van die strand in Sea Park, Port Shepstone, af geleë is. Die woonstel bied pragtige uitsigte oor die Mtentweni-rivier, die beeldskone kuslyn met sy wit strande en die nimmereindigende, skitterende blou water. Hierdie is 'n wonderlike bestemming vir 2 gaste wat op soek is na 'n lekker strandvakansie.

Die slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed, vars linne, oorgenoeg pakplek in die kaste asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en wasbak. Die aparte badkamer beskik oor 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis en die sitkamer is oopplan, met lekker baie plek waar 'n mens kan ontspan. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, 'n oond, 'n mikrogolf, 'n stoof en 'n ketel in. Die leefkamer het ekstra sitplek voor 'n platskerm-TV.

As jy op die stoep staan, sal jy die ongelooflike uitsigte kan geniet. Teug aan 'n skemerkelkie en geniet 'n ware vakansie langs die see. Stap gerus af na die strand, wat net 50 m weg is. Vir die kranige vissermanne en -vroue, is daar gulde geleenthede om lyn nat te maak in die omgewing.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Casuarinastraat 4, Sea Park, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 1007 South Coast Riviera het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Casuarinastraat 4, Sea Park, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1MDkwNzA0LTZkZTEtNDAwNi04OWI4LTY1OGQ3OGZmZjMzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 4 Casuarina Road Sea Park 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.705587233724 30.483131110669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang