101 On Main
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Connie P - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik gerus na 'n lang dag se reis, veilige, skoon, ruim verblyf.
Ina P - Jul 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Ilse S - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Leticia H - Apr 2024
Algehele gradering
Easy overnight stay at 101 on Main.
Anali B - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike verblyf. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Hendrik G - Nov 2022
Algehele gradering
Plekkie is baie goed ingerig, alles wat ons nodig gehad het was in die eenheid.
101 On Main se terugvoer
Baie dankie Hendrik. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Hoop julle vakansie is heerlik. Julle is altyd weer welkom.
Jacques R - Sep 2022
Algehele gradering
Baie heerlike atmosfeer en deur en deur die 5-ster werd.
101 On Main se terugvoer
Goeie middag Jacques
Baie dankie vir jou mooi terugvoer.
Dit was heerlik om jou en jou gesin te ontvang.
Julle is altyd weer welkom hier.
Vriendelike Groete
Tania
Mardi K - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
101 On Main se terugvoer
Baie dankie Mardi.
Ek is baie bly julle het jul het lekker gebly.
Julle is altyd weer welkom hier by ons.
Mona B - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangenaam, rustig en veilig.
Roland L - Des 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
101 On Main se terugvoer
Baie dankie. Julle is altyd weer welkom.
Thiesa S - Sep 2022
Algehele gradering
Plek is baie mooi en skoon. Goed toegerus.
101 On Main se terugvoer
Baie dankie Tiesa. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Julle is altyd weer welkom.
Jacques R - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyfplek.
Shimen Lorraine S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie oulike gastehuis. Goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer daar oornag en kan die plek beslis aanbeveel.
Mariaan E - Sep 2021
Algehele gradering
Asemrowend!
101 On Main se terugvoer
Baie dankie Mariaan.
Was heerlik om jul te ontmoet, hoop julle het ‘n Heerlike vakansie gehad.
Vriendelike Groete
Tania
Babs K - Jul 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, veilig, keurig en waarde vir geld.
101 On Main se terugvoer
Baie dankie, Babs.
Dit was heerlik om jou te ontmoet.
Vriendelike groete,
Tania.
Gert S - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap. Oorgenoeg spasie.
101 On Main se terugvoer
Goeiedag Gert
Baie dankie vir jul mooi terugvoer.
Dit was heerlik om jul te ontmoet.
Vriendelike Groete
Tania
Nicolene C - Mei 2021
Algehele gradering
Was verras om hierdie goed toegeruste oornag plek in Kimberley te vind.
101 On Main se terugvoer
Baie dankie Nicolene
Julle is altyd weer welkom hier.
Sal verseker na Google ligging gaan loer.
Vriendelike Groete
Tania
Melanie S - Mei 2021
Algehele gradering
Keurig en smaakvol.
101 On Main se terugvoer
Baie dankie Melanie.
Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet, julle was droom gaste.
Jul is Altyd weer Welkom by 101onMain.
Vriendelike Groete
Tania
Liesel V - Mrt 2021
Algehele gradering
Presies soos op die foto's.
101 On Main se terugvoer
Baie dankie Liesl.
Bly julle het jul verblyf Geniet.
Vriendelike Groete
Tania
Stefanie S - Feb 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
101 On Main se terugvoer
Goeie dag Stefanie
Baie dankie vir jul terugvoer.
Vriendelike Groete
Tania
Kershia P - Mei 2021
Algehele gradering
Baie goeie en vriendelike hosts.
101 On Main se terugvoer
Goeie dag Kershia
Baie dankie vir die terugvoer.
Ek wens jy kon vir my sê watter goedjies in kombuis jou gepla het.
Ek het wel deur alles gegaan en verstaan nie.
Veiligheid, geen rating- 3 veiligheids elektriese deurgange, elektriese heining asook diefwering?
Riaan C - Okt 2020
Algehele gradering
Die verblyf was baie aangenaam na n lang warm dag op die pad.
Marilè N - Sep 2020
Algehele gradering
Saligheid !
Ilze V - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie met baie vriendelike diens.
101 On Main se terugvoer
Baie dankie Ilze.
Julle is altyd welkom.
Vriendelike Groete
Tania
Stella S - Okt 2020
Algehele gradering
Lovely, clean and comfortable. Spacious and the kitchen had everything one needed. Outdoor space to relax after a long day, was most welcome.
101 On Main se terugvoer
Thank you, Stella. Was lovely meeting you. Glad you’ve enjoyed your stay. Kind regards, Tania.
Danie D - Okt 2020
Algehele gradering
Het alle fasiliteite vir self catering
Adri R - Des 2019
Algehele gradering
Puik.
Chanelle A - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Johan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome.
Charmaine V - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig, jou huis weg van huis.
101 On Main se terugvoer
Baie dankie, Charmaine. Bly julle het lekker tuis gevoel. Julle is enige tyd weer welkom.
Charmaine V - Feb 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Elsabe C - Feb 2019
Algehele gradering
Netjies, kompak, gerieflik en veilig.
Martie V - Jan 2019
Algehele gradering
Ontspanne en rustig!
Vedette H - Des 2019
Algehele gradering
Verblyf was goed.
Hein H - Des 2018
Algehele gradering
Baie gawe gasvrou en besonder stil omgewing.
Lees meerAbel W - Jul 2017
Algehele gradering
Gasvry, veilig en skoon.
101 On Main se terugvoer
Baie dankie Abel. Ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Julle is altyd weer welkom.
Jolandi O - Jul 2017
Algehele gradering
Wat 'n groot verrassing! Die plek is baie oulik!
Lees meer101 On Main se terugvoer
Beste Gerhard,
Baie dankie vir jul mooi boodskap, ek is bly julle het jul verblyf geniet. Julle is enige tyd weer welkom by ons.
Vriendelike Groete,
Tania
Johane B - Jul 2017
Algehele gradering
Puik!
101 On Main se terugvoer
Baie dankie, bly jul het die verblyf geniet.
Vriendelike Groete,
Tania
Christo D - Jun 2017
Algehele gradering
Netjiese plek en baie vriendelike bestuur.
101 On Main se terugvoer
Baie dankie, bly jul het lekker gebly en dat ek kon help.
Vriendelike Groete
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 101, Beaconsfield, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang