Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

101 On Main

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Connie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik gerus na 'n lang dag se reis, veilige, skoon, ruim verblyf. Veilige, ruim, netjiese verblyf. Gasvrou was bereid om te help met enige hulp wat gevra is. Heerlik gebly, sal weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekend. Wat 'n oulike plekkie. Het baie lekker daar gebly. Sal dit beslis aanbeveel. Dankie vir jou vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Voorwaar 'n juweel in Kimberley. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leticia H
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Easy overnight stay at 101 on Main. Good, safe location for an easy overnight stay. The host was a great communicator and quick to help us when we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anali B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Heerlike verblyf. Sal dit enige tyd aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Nov 2023

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Hendrik G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Plekkie is baie goed ingerig, alles wat ons nodig gehad het was in die eenheid. Baie lekker aand. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
101 On Main
Baie dankie Hendrik. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Hoop julle vakansie is heerlik. Julle is altyd weer welkom.

Jacques R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie heerlike atmosfeer en deur en deur die 5-ster werd. Tweede keer wat ek en my gesin oornag by die gastehuis en dit was elke keer 'n wenner gewees. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
101 On Main
Goeie middag Jacques Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Dit was heerlik om jou en jou gesin te ontvang. Julle is altyd weer welkom hier. Vriendelike Groete Tania

Mardi K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Baie netjies en gerieflik. Waarde vir geld. Het met my babatjie daar geslaap en het uit hul pad gegaan om uit te vind of ek iets nodig het vir my babatjie. Baie vriendelik en sal enigetyd weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
101 On Main
Baie dankie Mardi. Ek is baie bly julle het jul het lekker gebly. Julle is altyd weer welkom hier by ons.

Mona B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Aangenaam, rustig en veilig. Was 'n aangename ondervinding, maar sou verkies het dat die toilet/stort geslote is en nie so oop en duidelik sigbaar nie. Het nie foto's van die badkamergeriewe op die webwerf gesien nie, dit sou my afgesit het omdat dit nie afgesonder/afgebaken was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 101, Beaconsfield, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkNDc1MTFhLTJiYWUtNDAzYi04MTAzLTdjM2NlN2MzYjhkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 4 mense 40 5 1 5 101 Main Street Beaconsfield 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.751793261655 24.779196811141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang