Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

101 On Nautica

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clamweg 18, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 895 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Geniet 'n stylvol gemeubileerde strandfront-ervaring in hierdie sentraal geleë woonstel in die baie gewilde Bloubergstrand!

Dié modern ontwerpte woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die 3 slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Vars, wit linne en handdoeke word voorsien.

Die moderne oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, koffiemasjien, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop is daar 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit brei uit na die eetarea wat sitplek vir 8 het. Die aangrensende sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en beskik oor 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste.

Gaste kan op die stoep sit en die gasbraai geniet terwyl hulle kyk hoe die son sak. Dié verblyf bied pragtige uitsigte oor die see en die berge. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel sowel as in 'n toesluitmotorhuis en het toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Hierdie eenheid is binne 2 minute se stap van die strand af, met wonderlike restaurante, koffiewinkels, spa's, wasserye, branderplankrywinkels en supermarkte wat almal naby geleë is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir 101 On Nautica
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Clamweg 18, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 101 On Nautica het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 895
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 895
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clamweg 18, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa73e2403968a51e5f99e5029ebdf7e051bb4ab25903ca7a7f7503e9dbc1f36c9ab3a808f155208248455a6d9aa7996e7b57b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 895 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 18 Clam Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8253326 18.4796444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang