Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

101 The Spinnaker

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahatma Ghandi-weg 180, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

101 The Spinnaker bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel in 'n gewilde gebou in Durban se Point Waterfront. Die woonstel bied uitsigte van die oseaan en uShaka Marine World vanaf die balkon.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers met 'n badkamer buite elke kamer. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die woonstel beskik oor 'n ruim leefarea en 'n volledig-toegeruste kombuis. Hiér is 'n yskas, oond en stoof, asook 'n mikrogolf. Die oopplan-leefarea sluit 'n etenstafel, stoele en 'n TV-kamer met 'n slim-TV wat Netflix en Showmax het. Die woonstel is ook toegerus met onbeperkte WiFi.

Gaste het toegang tot 2 veilige parkeerplekke en daar is 24 uur-ontvangs in die gebou, asook 24 uur-sekuriteit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Kale Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Mahatma Ghandi-weg 180, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 101 The Spinnaker het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahatma Ghandi-weg 180, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6059d76ba9d0a3ed79d2f00e8fa0caac6caf3afe0712a7a99d956bf61da51d9514d74cc5329c40cbb160f201e0a68b7ece9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 180 Mahatma Ghandi Road Point Waterfront 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.870001874102 31.0434061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang