Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witsand 102

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.7
Wayne H
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Had a awesome stay! Place was clean, everything was working. Great views. All and all very good! Would recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2024

Witsand 102 het my verbaas met sy pragtige uitsig. Baie mooi uitsig van Tafelberg en die strand, naby aan winkels en eetplekke. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hantjie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2024

Was niks besonders. Mens is die heeltyd bewus van die verkeer.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Clarissa V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Ons het baie lekker gekuier by Witsand 102. Vriendelike diens ontvang. Veilige parkering. Die mooiste uitsig oor Tafelberg en Robeneiland. Sal Witsand beslis aanbeveel vir 'n gesin met kinders. Heerlikste dubbelstort en groot bad. Geleë naby winkels en restaurante. Geen probleme met die WiFi gehad nie absoluut waarde vir geld. Sien julle gou gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Witsand 102
Good Day Clarissa, thank you for your perfect scoring of 5 / 5. We are happy that you enjoyed your stay in Witsand and we hope you enjoyed the ocean and lagoon.

Tommy K
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Awesome reception and welcome. Close to everything you might need. Safe and such a beautiful view. I would definitely make this my choice of place to stay in Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Witsand 102
Hi Lenore, thank you very much for your review and grading, we really appreciate it. We are so happy to hear that you enjoyed the location and views. We hope to welcome you back soon again in the near future. The HostAgents Team

Franklyn C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2021

Breathtaking views of Tafelberg Mountain and the ocean. Will surely recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Witsand 102
Good day Frank, Thank you for taking the time to give us such a great review. We strive to provide top-notch accommodation. I trust you will grant us the opportunity to accommodate you again in the near future. Kind Regards AirAgents

Suzanne Kriek K
Lang verblyf
4.6
Nov 2021

Ons het die beste gemaak met wat ons hier ontmoet het. Nie soseer wat 'n mens verwag het nie. Woonstel is maar baie verwaarloos. Uitsig pragtig maar fasiliteite swak so uitsig moes seker maar instaan vir prys per dag asook alle tekortkominge. So jammer eienaar het geen begeerte om 'n mense te laat tuis voel nie so uitsig ten spyt sal ek nie sommer hierdie woonstel aanbeveel nie. Daar was groot verwarring rakende badkamer fasiliteite met ons aankoms waarvan ek glad nie op enige wyse bewus van was van die omvang van wat 2 badkamers insluit nie. Die toestand het my genoodsaak om alternatiewe verblyf vir mense wat die woonstel met my sou deel te moes bekom. Vir 'n gesin met klein kinders sal dit seker nie 'n las wees nie maar 4 volwassenes het dit onmoontlik gemaak en dit is nie vooraf onder my aandag gebring of leesbaar gewees op die website nie. Daar is geen privaatheid wanneer n persoon sou stort en n ander sou wou bad nie. Die 2 "badkamers" is maar gedeel met n glasdeur wat die een na die ander nie noodwendig enige privaatheid bied nie. Baie ontstellend dat dit nie onder my aandag gebring was nie. Konsertina deur van die spaar slaapkamer na die toilet/sort area was stukkend en geskeur. Slaap geriewe baie basies. Geen komberse wel 2 verwarmers, nie aanvaarbaar. Verwarmers baie klein en leefvertrek te groot om genoegsame hitte te verskaf en waarom nie voorsiening maak vir ekstra komberse nie. Geen ekstra moeite gedoen rakende loadshadding wat wel n realiteit was nie, nie eens n enkele kers. In my opinie uiters swak. Ketel in kombuis lek verskriklik wat nogal 'n groot frustrasie was. Kombuis ware vir self catering is absoluut basies. Vloere baie sanderig, 'n snaakse tipe tapyt in die leefarea. Lyk heeltyd vuil. In badkamers is dit n swak besluit om sulke klein teëls te gebruik want jy kry nie ontslae geraak van sand op die vloere nie en ek noem dit by dat ons nie eens een maal op die strand was oor die hele tydperk nie, dus was die sand reeds teenwoordig met ingang en baie grillerig. Hoof badkamer bad, bitter onprakties. Nêrens enige rakkie of hakkie om enige seep of shampoo te kan neersit of hang nie, bad se prop reg in die middel van die bad so jy kan nie beweeg nie want die prop gaan heeltyd oop. Die spraykop by die bad is oud en stukkend. Verhurings agent bly net heeltyd herinner dat die woonstel pas oorgekoop is deur 'n nuwe eienaar en ons moet maar die swaktes absorbeer maar niks van hierdie was onder my aandag gebring met bespreking nie. Daar is ook nie 'n aanpassing gemaak rakende die prys per dag met al die verskonings nie. Banke sit baie diep en die twee stoele wat ekstra by gebring is in die woon vertrek is een van stukkend. Die woonstel is nie soos geadverteer nie en merendeels in 'n baie swak toestand. Eienaar het geen moeite gedoen om sy privaat artikels in die kaste na een punt te skuif om maksimum plek te kon skep vir sy gaste nie. Ons moes self alles rond skuif vir ons eie gerief. So my algemene opinie is dat die eienaar baie onverskillig en kan nie worry sy woonstel adverteer as top gehalte maar dit is alles behalwe. Ek kry die gevoel dat die see uitsig moet instaan vir al sy tekortkominge en dat ek baie bevoorreg moet wees om hierdie prys per dag te betaal uitsluitlik weereens vir die uitsig alleen.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Witsand 102
Goeie dag Suzanne Dankie dat jy die tyd geneem het om hierdie instansie te hersien en die kwessie onder ons aandag te bring. Ons is in die proses om Witsand 102 te verbeter in terme van kwaliteit. Dit is terugvoer soos joune wat ons help om voort te gaan om ons diens en akkommodasie te verbeter, en ons hoop jy sal ons die geleentheid gee om jou weer in die toekoms te akkommodeer.

Martin V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2020

Wonderlik. Baie vriendelik en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2020

Ons het ons verblyf baie geniet Was beindruk met die woonstel, die uitsig, die sekuriteit en ons concierge was wonderlik. Die klank vanaf die pad en die kroeg langsaan was n bietjie steurend, maar nie te erg nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Witsand 102
Hi Johan, Thank you for your review on your stay. We hope to see you again

J J
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Mrt 2020

Ligging is baie swak. Die kroeg onder maak dit ondraaglik as mense 02:00 in die oggend op mekaar vloek en skree. Inligting rakende die kry van sleutels was glad nie duidelik nie en met kry van sleutels het ons amper 30 min gewag net om dit te kry na alle dokumente uiteindelik agtermekaar gekry is. Inventarislys was glad nie op datum en het 'n te kort aan baie gehad. Glad nie waarde vir die geld nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Host
Witsand 102
Good Day Bennie. Thank you for taking the time to review us. I am very sorry to hear your stay was not ideal. We have never had a noise complaint at the apartment before, we will make sure to inform the owner. We will investigate your check-in procedure and inventory, so we can make sure it does not happen again. We hope to welcome you back to our apartment. Kind regards, Witsand 102

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 719

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard 0A, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc707c8a0c83d41f41400c04f47ca22959606a1313dcae067ed14008832e6c05503d53da407182fbe549c6a0ab26e10091cde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 0A Beach Boulevard Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.818549895058 18.474725782871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang