Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

103 Juanita

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Adrie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Puik sal 103 Juanita enige tyd aanbeveel. Stephanie en haar span was amazing. Die dames was daar met groot vloed en vir hulle veiligheid het sy hulle 1 nag gratis verblyf aangebied. Die dames het gedink die plek was awesome! Dankie Stephanie en Amanda, julle is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
103 Juanita
Baie dankie Adrie, dit was 'n plesier. Ek is so bly dat hulle die vakansie geniet het. Groete Stephanie van Heerden

Stephanie V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

A lovely break away from the city rush & noise. Wow! A big thank you to the host for outstanding service. For a wonderful family apartment, it's clean and spacious with a lovely view of the sea. If you want to go into town, you can walk from there with access to the beach. I would definitely recommend this accommodation to family and friends that are looking for a quiet and spacious apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
103 Juanita
Hi Stephanie, thank you so much for the lovely review. I am so glad that you enjoyed your stay with us. We look forward to your next visit. Kind regards, Stephanie van Heerden.

Jozef H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Dit was een van my beste ervarings. Dit was waarde vir geld. Die ligging is goed en alles is mooi skoon. Die mense het hulle uiterste best gedoen om ons tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
103 Juanita
Ek is so bly dat julle die vakansie by ons geniet het. Ons sien uit na julle volgende verblyf by ons in die nuwe jaar. Groete Stephanie van Heerden

Johan D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Great view over Margate main beach. Everything you need in the house is there. Felt like home, but just at the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
103 Juanita
Hi Johan Thank you so much for your review, much appreciated. I am so happy that you enjoyed your stay with us, we look forward to your next visit. Kind regards, Stephanie van Heerden

Yvonne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Ongelooflik, gemaklik, skoon, ruim en lekker. Ons het ongelooflik lekker gebly. Op die strand. Beautiful uitsig. Groot gemaklik en skoon. Woonstel is gerieflik ingerig. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Lekker oop stoep vir vars see breez. Het dolfyne en walvisse gesien, elke dag. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
103 Juanita
Baie dankie vir jou fantastiese resensie, ek is so bly dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Leticia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Beste waarde vir geld. Lekkerste vakansie! Juanita 103 sal ek ten sterkste aanbeveel. Die eenheid is toegerus met alles wat jy sal nodig kry en meer! Die eenheid se vertrekke is groot, alles is mooi, netjies en skoon. Dis baie veilig. Ons het die swembad en privaat hek na strand baie geniet. Die balkon het 180 grade see uitsig. Ek sal oor en oor die eenheid gebruik en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
103 Juanita
Baie dankie vir die mooi aanbeveeling Leticia. Ek is so bly dat julle die vankansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, Stephanie en Amanda

Elda J
Lang verblyf
4.6
Des 2022

Heerlik en naby alles. En jy kan die see sien en hoor. Sal enige tyd weer terug gaan, woonstel goed geleë en het alles in wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Stephanie
103 Juanita
Middag Elda, baie dankie vir die mooi resensie. Ek is so bly om te hoor dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, Stephanie en Amanda

Hannes K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Sep 2022

Mooi uitsig. Woonstel se vensterraam het gebreek en my arm seergemaak, dit kon vermy gewees het maar nadat ek hul in kennis gestel het oor stukkende raam was niks gedoen nie, 2 dae later val hele deur af en toe volgende dag eers herstel nadat ek seergekry het.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0
Stephanie
103 Juanita
We are sorry to hear that you did not enjoy your vacation and felt that your concerns were not addressed. After you informed us that some of the "pop rivets" were missing, the caretaker and complex handyman met with you to investigate same day. We were also advised that the window was safe and the window did not need repairing during your stay. It was only after the window was left open during a very strong windstorm that it broke completely. There was no 24 hour repair service available to fix it immediately, but the window was fixed the very next morning. In addressing your rating on security, we must point out that the complex has palisade and electric fencing and the apartment itself has trellis doors on every room and the front door. There is also electric wiring under the balcony windows to prevent anyone getting in there. We strive to provide the most professional and comprehensive service possible to everyone.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 6)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duke-weg 5, Eenheid 103, Juanita, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb74a518f9ad453ecda44a7d3e8c71fdae9d3f2de46550e442fd3daefa046b6ac69d668e1e3012f080b2cccce7aad2d572bd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 5 Duke Road Unit 103, Juanita 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -30.858091299391 30.374775947885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang