103 Juanita
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 65
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Adrie B - Apr 2024
Algehele gradering
Puik sal 103 Juanita enige tyd aanbeveel.
103 Juanita se terugvoer
Baie dankie Adrie, dit was 'n plesier. Ek is so bly dat hulle die vakansie geniet het.
Groete
Stephanie van Heerden
Stephanie V - Mrt 2024
Algehele gradering
A lovely break away from the city rush & noise.
103 Juanita se terugvoer
Hi Stephanie, thank you so much for the lovely review. I am so glad that you enjoyed your stay with us. We look forward to your next visit. Kind regards, Stephanie van Heerden.
Jozef H - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was een van my beste ervarings.
103 Juanita se terugvoer
Ek is so bly dat julle die vakansie by ons geniet het. Ons sien uit na julle volgende verblyf by ons in die nuwe jaar.
Groete
Stephanie van Heerden
Johan D - Apr 2023
Algehele gradering
Great view over Margate main beach.
103 Juanita se terugvoer
Hi Johan
Thank you so much for your review, much appreciated.
I am so happy that you enjoyed your stay with us, we look forward to your next visit.
Kind regards,
Stephanie van Heerden
Yvonne B - Nov 2022
Algehele gradering
Ongelooflik, gemaklik, skoon, ruim en lekker.
103 Juanita se terugvoer
Baie dankie vir jou fantastiese resensie, ek is so bly dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Leticia M - Feb 2022
Algehele gradering
Beste waarde vir geld. Lekkerste vakansie!
103 Juanita se terugvoer
Baie dankie vir die mooi aanbeveeling Leticia. Ek is so bly dat julle die vankansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, Stephanie en Amanda
Elda J - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik en naby alles. En jy kan die see sien en hoor.
103 Juanita se terugvoer
Middag Elda, baie dankie vir die mooi resensie. Ek is so bly om te hoor dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, Stephanie en Amanda
Hannes K - Sep 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig.
103 Juanita se terugvoer
We are sorry to hear that you did not enjoy your vacation and felt that your concerns were not addressed.
After you informed us that some of the "pop rivets" were missing, the caretaker and complex handyman met with you to investigate same day.
We were also advised that the window was safe and the window did not need repairing during your stay.
It was only after the window was left open during a very strong windstorm that it broke completely. There was no 24 hour repair service available to fix it immediately, but the window was fixed the very next morning.
In addressing your rating on security, we must point out that the complex has palisade and electric fencing and the apartment itself has trellis doors on every room and the front door. There is also electric wiring under the balcony windows to prevent anyone getting in there.
We strive to provide the most professional and comprehensive service possible to everyone.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Duke-weg 5, Eenheid 103, Juanita, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang