103 La Cabina
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Henriette Clack Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Sindisiwe S - Sep 2024
Algehele gradering
Superb.
Rouston P - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent accommodation and very helpful host.
Chanelene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons 2 nagte was rustig.
103 La Cabina se terugvoer
Beste Chanelene,
Dit was so lekker om julle te ontmoet en ek is bly dat julle die blaaskans geniet het. Dis altyd lekker om ons gaste met ietsie spesiaals te verwelkom.
Tot volgende keer.
Groete
Robert en Riette
Adele E - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Keith S - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker en kindervriendelik.
Frik B - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese, goed toegeruste eenheid.
103 La Cabina se terugvoer
Beste Frik
Dankie dat jy so 'n ongelooflike gas was by ons plekkie in Bloubergstrand. Dit was lekker om jou te ontmoet. Sal graag volgende keer vir jou wil verwelkom met jou gesin. Dankie vir die lekker gesels en dat jy die plek so skoon en netjies gelos het. Ons waardeer dit baie.
Daar is nog baie lekker ander eetplekke om vir jou en vroulief te wys.
Tot volgende keer.
Groete
Robert en Riette Clack
Ferdinand V - Jun 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Maretha B - Mei 2022
Algehele gradering
Vyfster vriendelikheid, diens en blyplek.
103 La Cabina se terugvoer
Beste Maretha,
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons streef daarna om net die beste te bied vir ons gaste.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan verwelkom.
Dankie dat julle fanastiese gaste was. Alles so skoon en netjies gelos.
Vriendelike groete
Robert en Riette Clack
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coralweg 10, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang