Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

103 La Cabina

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Sindisiwe S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Superb. Our host went out of her way to make our stay enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouston P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Excellent accommodation and very helpful host. Excellent service. Very helpful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanelene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Ons 2 nagte was rustig. Gasvrou is vriendelik en sy stap die ekstra myl. Baie goed verwelkom. Baie dankie vir ons verversings. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Henriette Clack
103 La Cabina
Beste Chanelene, Dit was so lekker om julle te ontmoet en ek is bly dat julle die blaaskans geniet het. Dis altyd lekker om ons gaste met ietsie spesiaals te verwelkom. Tot volgende keer. Groete Robert en Riette

Adele E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly en baie vriendelike ontvangs en diens gekry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Keith S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Dit was baie lekker en kindervriendelik. Ons het dit baie geniet. Dit is veilig en het 'n goeie ontvangs gekry, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2022

Gerieflike, netjiese, goed toegeruste eenheid. Sleutels oorhandig deur 'n uiters vriendelike en behulpsame gasvrou op die afgespreekte tyd. Die gasvrou ken die omgewing goed en het my ook na 'n gesellige eetplek verwys binne 'n 5 minute loopafstand vanaf die eenheid. Ek gaan beslis weer hier bly op my volgende sake besoek. Dankie Riette en Rob vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette Clack
103 La Cabina
Beste Frik Dankie dat jy so 'n ongelooflike gas was by ons plekkie in Bloubergstrand. Dit was lekker om jou te ontmoet. Sal graag volgende keer vir jou wil verwelkom met jou gesin. Dankie vir die lekker gesels en dat jy die plek so skoon en netjies gelos het. Ons waardeer dit baie. Daar is nog baie lekker ander eetplekke om vir jou en vroulief te wys. Tot volgende keer. Groete Robert en Riette Clack

Ferdinand V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2022

Fantastic. The accommodation was excellent, exactly as described. We enjoyed the stay a lot. We were in walking distance from the beach and all the shops were within 2 minutes from the accommodation was a bonus. It was safe as well as quiet and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maretha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Vyfster vriendelikheid, diens en blyplek. Super vriendelike eienaars met ongelooflike goeie diens. Hulle het uit hulle pad gegaan om die verblyf luuks en aangenaam te maak. Hoedoe is 'n pragtige, skoon, moderne woonstel met alle geriewe waarvoor 'n mens kan vra. Baie dankie vir die heerlike naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette Clack
103 La Cabina
Beste Maretha, Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons streef daarna om net die beste te bied vir ons gaste. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan verwelkom. Dankie dat julle fanastiese gaste was. Alles so skoon en netjies gelos. Vriendelike groete Robert en Riette Clack

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Henriette Clack Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coralweg 10, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ab19f1f7fc80cb002d043667b72a8545936c1e5afe362a2e2c9febf3b70d5f1e0a05e228d55a3b1496319cbcd721264c8bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 050 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 10 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.8186927 18.4763597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang