Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

103 Monaco Gardens

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 133, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

103 Monaco Gardens is 'n bekoorlike tweeslaapkamerwoonstel op die grondvloer in Strand, Kaapstad, met slaapplek vir tot 4 gaste wat op soek is na 'n strandvakansie.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Boonop is daar 'n aparte gastetoilet. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser en mikrogolf, asook eetgerei en breekware. Die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Die voorsiening van koffie, tee, suiker, verromer, skottelgoedwasmiddel, 1 swart sak, 1 rol toiletpapier per badkamer, seep, sjampoe en conditioner is slegs beskikbaar met aankoms.

Gaste kan toegang geniet tot 'n sonnige patio met sitplek, 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area, wat 'n ideale plek bied om te ontspan en kwaliteit tyd saam deur te bring. Veilige parkeerplek is binne die perseel beskikbaar vir 1 motor.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 183

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kusweg 133, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 133, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8608aa504bea7a901f04de432a841ea1da2c1cc9b0ee171db21960f02e351914d755acf39e9d5419feaf977a0ed7f72e1bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 133 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -34.1133339 18.8228197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang