103 On Wallace
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wallace-straat 103, Goodwood, Kaapstad, 7459, Wes-Kaap
-
Vanaf
R700R630 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
103 On Wallace is in Goodwood in Kaapstad en bied gerieflike verblyf in ’n gastehuis met ’n gedeelde sitarea en privaat parkeerplek.
Daar is verskeie gastekamers wat elk plek vir 2 tot 4 gaste het. Elke kamer het ’n kas, TV met sekere DStv-kanale, bedlinne, badhanddoeke, lugversorging, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is ’n gemeenskaplike kombuis, sitarea, stoep en braaigeriewe.
Die gastehuis is 2,9 km vanaf Grand West casino en Entertainment World, en 5 km vanaf Canal Walk-winkelsentrum. Die naasste lughawe is Kaapstad Internasionale Lughawe, wat 12,8 km vanaf die instansie is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Steven Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Wallace-straat 103, Goodwood, Kaapstad, 7459, Wes-Kaap
- Gaste dink 103 On Wallace het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wallace-straat 103, Goodwood, Kaapstad, 7459, Wes-Kaap