Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

103 The Dunes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes Resort 103, Hoofweg 394, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Ontdek die lekkernye van die Tuinroete vanaf hierdie moderne selfsorg-eenheid in The Dunes, Keurboomstrand, naby Plettenbergbaai. 'n Kort entjie se stap vanaf die eenheid via 'n geplaveide paadjie en jy is op die strand.

Dié 2-slaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer is bo. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met stortgeriewe. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof-oond, skottelgoedwasser en ketel asook breekware en eetgerei. Daar is 'n oopplan-sitkamer met 'n enkelslaapbank vir 1 gas. Gaste het toegang tot 'n eetarea om 'n maaltyd te geniet. Die dubbeldeure maak oop op 'n omheinde, privaat tuin met ingeboude braai en onderdak-vermaakarea. daar is parkeerplek vir 1 voertuig, asook WiFi, is beskikbaar vir gaste se vermaak. Badhanddoeke en strandhanddoeke is beskikbaar vir alle gaste.

Geriewe wat vir gaste beskikbaar is sluit DStv, swembad, speelgrond, wasgoeddiens en 'n karwasplek in. Parkeerplek vir bote en sleepwaens moet op versoek voor aankoms gereël word. Daar is 'n visskoonmaakbaai, ablusiegeriewe en walvisdolfyne-kykdek by die strand.

Aktiwiteite om naby te geniet sluit in visvang, walvis- en dolfynkyk, riviervaarte, bootvaarte, kanovaarte, voëlkyk, voetslaan, perdry, gholf, bergfietsry, fietsry, rekspring, lugduik, wildkyk en ritte, wynproe, talle diere- en voëlparke, 'n wolf-reservaat, 'n legkaartpark en 'n avontuurpark.

Besienswaardighede vir gaste om te besoek sluit baie historiese terreine in. Nelson's Bay Cave by Robberg Nature Reservice, 'n Steentydperk argeologiese terrein geleë op die Robberg Skiereiland toon bewyse van menslike besetting so ver terug as 125 000 jaar gelede en een van die grootste seemeeue broeikolonies by die Keurboomsrivier mond.

Hierdie eenheid was gewild onder gesinne, natuurliefhebbers, vissermanne, voëlkykers en stappers wat die Otter-roete van Tsitsikamma Nasionale Park (65 km) na Nature's Valley (34 km) doen. 'n Ideale oornagplek vir gaste wat na en van die Addo Olifant Nasionale Park (304 km) en Qunu in die Oos-Kaap (682 km) reis waar Nelson Mandela op 15 Desember 2013 op sy familie se eiendom begrawe is op 'n plek wat hy persoonlik gekies het. .

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Merle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • The Dunes Resort 103, Hoofweg 394, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 103 The Dunes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes Resort 103, Hoofweg 394, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlNmI4YTFlLWM5OWUtNGNjNi05MTUyLTJlM2RmODAyYzAyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 103 The Dunes Resort Main Road 394 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.010963888889 23.422969444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang