103 West
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harpuisbos 103, Langebaan, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R840 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
103 West is 'n rustige en ontspannende woonstel in die gesogte buurt van Myburghpark. Die verblyf is ideaal vir paartjies of enkelreisigers.
Die eenslaapkamer-selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die aangresende sitarea het 'n etenstafel met 2 stoele, gemaklike rusbanke en 'n TV met toegang tot Netflix en Amazon Prime. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n stoep met buitesitplek en ingeboude braaigeriewe. Die verblyf is sentraal geleë en stapafstand vanaf die Langebaan Seiljagklub. Dit is ook net 'n paar minute vanaf die hoofstrand, Shark Bay, restaurante en winkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Chelsea Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Harpuisbos 103, Langebaan, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink 103 West het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harpuisbos 103, Langebaan, Langebaan, 7357, Wes-Kaap