Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

103 West

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harpuisbos 103, Langebaan, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 R840 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

103 West is 'n rustige en ontspanne woonstel in die gesogte woonbuurt Myburgh Park. Hierdie verblyf-opsie is ideaal vir paartjies of alleenreisigers.

Dit is 'n selfsorgwoonstel met 1 slaapkamer wat gemaklik 1 tot 2 gaste kan akkommodeer. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die aangrensende sitkamer het 'n 2-sitplek-eetkamertafel met stoele, en het gemaklike rusbanke en 'n TV met toegang tot Netflix en Amazon Prime. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite het die patio buite-sitplek beskikbaar met 'n ingeboude braai-area. Hierdie eiendom is sentraal geleë en stapafstand vanaf die Langebaan-seiljagklub en net 'n paar minute na die hoofstrand en Sharkbaai, restaurante en winkels.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Chelsea Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 6

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Harpuisbos 103, Langebaan, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 103 West het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harpuisbos 103, Langebaan, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48d7ead2522dd5e37db96aacad536b268f83afeea75d4f4d2cb981ded57686a6a7f3a9eb792543446d520043b4449fb5100f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 103 Harpuisbos Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.1026201 18.0384355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang