104 Portswood
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bo-Portswoodweg 7, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
104 Portswood is 'n lieflike, stylvolle woonstel in die hartjie van Groenpunt in Kaapstad. Dit is die ideale plek om te bly, hetsy op vakansie in Kaapstad of op 'n sakereis. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf.
Dié woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en het slaapplek vir 2 gaste. Daar is
'n stort, toilet en wasbak in die en suite-badkamer.
Die oopplan-kombuis vorm deel van die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en die glasskuifdeur lei na 'n balkon.
Gaste het toegang tot gratis WiFi. Die eiendom is naby verskeie restaurante, kroeë en koffiewinkels.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property
Management ...
Eiendomme 96
Resensies 239
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Bo-Portswoodweg 7, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink 104 Portswood het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bo-Portswoodweg 7, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap