Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

105 Beach Club

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir 105 Beach Club
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ilona J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilona J

Baie netjies en skoon.

Die plek word baie goed onderhou. Die plek is goed toegerus en die kwaliteit van die handdoeke ens. is baie goed. Een van die skoonste plekke waar ek nog gebly het.

105 Beach Club se terugvoer

Beste Ilona,

Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Dit maak omtrent my hart warm om te weet dat julle 'n wonderlike tyd gehad het. Kom kuier gerus weer.

Vriendelike Diaz Groete,
Leon

105 Beach Club
Gerhard M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard M

Veilig. Goeie ligging. Baie gerieflik en jy voel tuis.

Goed ingerig. Netjies. Ons kom weer!

105 Beach Club se terugvoer

Beste Gerhard en gesien,

Vreeslik dankie vir jul wonderlike resensie.
Ons sien uit daarna om jul in die toekoms terug te verwelkom.

Mooi loop en Diaz Groete,

Leon

105 Beach Club
Vassi V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vassi V

Amazing.

We loved staying at 105.

105 Beach Club se terugvoer

Dear Vassi and family,

Thank you so much for your wonderful review. We are super pleased to know that you had a memorable stay with us. Looking forward to welcoming you back in the future.

Best Diaz Regards,

Leon Kruger

105 Beach Club
Patrick J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick J

Dit was 'n ongelooflike tyd en elke sent werd.

Dit het my dogter se gradeplegtigheid baie meer spesiaal gemaak. Die weer was ongelooflik. Sal enige iemand dit aanbeveel.

105 Beach Club se terugvoer

Beste Patrick,

Baie dankie vir jul fantastiese resensie. Ons is regtig so bly om te weet dat jul n wonderlike tyd gehad het by Beach Club 105. Ons hoop om julle sommer gou-gou weer terug te verwelkom in Diaz Strand.

Vriendelike Mosselbaai groete,

Leon Kruger

105 Beach Club
Tanya B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Absolutely beautiful.

Beautiful place with a gorgeous view.

105 Beach Club se terugvoer

Beste Tanya,

Baie dankie vir jul wonderlike resensie. Ons waardeer die terugvoer en bly om te verneem dat jul n aangename ervaring gehad het by Beach Club 105.

Kom kuier gou weer.

Groete, Leon.

105 Beach Club
Mari-louise S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-louise S

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker by 105 Beach club gbly, als wat jy nodig het is daar. En naby geleë.

105 Beach Club se terugvoer

Beste Mari-Louise

Baie dankie vir jul wonderlike resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker by ons tuis gegaan het. Kom gerus weer.

Groete, Leon Kruger.

105 Beach Club
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Beach Club 105, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2122705e41d31808567beb158e9f2c48e32b0ace4d969004a0c253b07d29612b840203a033f0e49a47c22958b97b0afc7ee1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Beach East Boulevard Beach Club 105 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158326705093 22.10909557791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang