Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

105 Beach Club

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Beach Club 105, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

105 Beach Club is 'n moderne en smaakvolle vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks geleë in die hawedorp Mosselbaai. Die streek is bekend vir sy milde klimaat regdeur die jaar, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede. Dit is die ideale vakansieverblyf met asemrowende see-uitsigte, naby die waterglybane, hotel en talle toeriste-aantreklikhede, strande, gholfbane en restaurante in die omgewing.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 2 ruim slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n lieflike oopplan-ontwerp met 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n 4-sitplek-ontbyttoonbank. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasdroër kombinasie is beskikbaar.

Van die kombuis af lei 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n dubbelslaapbank wat geskik is vir 2 kinders en slim-TV met Netflix, Showmax en DStv Now. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Deur die glasskuifdeure is daar 'n balkon met buitesitplek en 'n gasbraai.

Daar is privaat en direkte toegang tot Diaz se pragtige swemstrande, met 'n lieflike grasperk en swembad waar die kinders kan baljaar, asook braai-areas voor die kompleks. Die eenheid het veilige onderdakparkeerplek, asook talle bykomende opelugparkeerplekke vir die kompleks.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir 105 Beach Club
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Beach East Boulevard, Beach Club 105, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink 105 Beach Club het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Beach Club 105, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2122705e41d31808567beb158e9f2c48e32b0ace4d969004a0c253b07d29612b840203a033f0e49a47c22958b97b0afc7ee1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Beach East Boulevard Beach Club 105 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158326705093 22.10909557791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang