Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

105 Harvest Crescent

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Adele S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Pragtige woonstel en baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Ons het heerlik hier gebly. Pragtige woonstel met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Ek kan hierdie woonstel sterk aanbeveel. Hierdie woonstel het alles wat jy nodig het. Baie gerieflik, skoon en netjies. Sal vir seker weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel G
Lang verblyf
5.0
Jul 2024

Tien uit tien. Hester het 'n pragtige mooi skoon woonstel. Dit is baie goed toegerus. Sy is te alle tye beskikbaar om te help met enige probleme en navrae. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chriszelda K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Ons sal definitief weer daar gaan bly. Ons het baie lekker gebly. Baie netjies, stil omgewing en het veilig gevoel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley-ann V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ons het baie baie lekker gebly. Sal dit definitief aanbeveel. Ek het onlangs die plesier gehad om by hierdie akkommodasie te bly, en ek moet sê dit het al my verwagtinge oortref. Die plek was onberispelik netjies en ruim, wat 'n gemaklike en ontspannende omgewing verskaf het. Wat my werklik beïndruk het, was die uitstekende toestand van al die elektronika - alles het perfek gewerk, wat my verblyf moeitevry gemaak het. Die gasheer was ook baie vriendelik en het 'n persoonlike aanraking by 'n winkelsentrum gemaak. Ek beveel hierdie akkommodasie sterk aan vir diegene wat opsoek is na 'n fantastiese verblyf in Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
105 Harvest Crescent
Baie dankie Lesley-ann, kom maak gerus weer 'n draai by ons.

Johanette K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Dit was baie lekker. Voldoen aan al die vereistes en behoeftes. Ons tyd by 105 Harvest Crescent was baie lekker. Die woonstel is ruim en netjies opgemaak. Dit het my verwagtinge oorskry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Baie lekker gebly. Ruim en veilig! Goed ingerig. Heerlike woonstel. Lekker ruim en veilig. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandé D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2024

Home away from home. Baie tuis gevoel, sal hul beslis aanbeveel. Home away from home. Baie tuis gevoel, sal enige tyd weer by Hester gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R900
R900 R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
R900 R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farmer's Folly-straat 4, Lynnwood, Pretoria, 00914, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb53525e48692337ab564feb1f2a167339df7f9de12cd991c177674c661ff5d1a2e184ec1799cd36c617d603f28d71ce1e7d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R450 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 4 Farmer's Folly Street Lynnwood 00914 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.760865392789 28.251030772353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang