105 Harvest Crescent
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Hester Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 31
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Adele S - Sep 2024
Algehele gradering
Pragtige woonstel en baie goed toegerus met alles wat mens nodig het.
Yolande L - Jul 2024
Algehele gradering
Ek kan hierdie woonstel sterk aanbeveel.
Liezel G - Jul 2024
Algehele gradering
Tien uit tien.
Chriszelda K - Jul 2024
Algehele gradering
Ons sal definitief weer daar gaan bly.
Lesley-ann V - Jun 2024
Algehele gradering
Ons het baie baie lekker gebly. Sal dit definitief aanbeveel.
Lees meer105 Harvest Crescent se terugvoer
Baie dankie Lesley-ann, kom maak gerus weer 'n draai by ons.
Johanette K - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Voldoen aan al die vereistes en behoeftes.
Louise V - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Ruim en veilig! Goed ingerig.
Yolandé D - Aug 2024
Algehele gradering
Home away from home. Baie tuis gevoel, sal hul beslis aanbeveel.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farmer's Folly-straat 4, Lynnwood, Pretoria, 00914, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang