Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

105 Harvest Crescent

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir 105 Harvest Crescent
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5
Yolande L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande L

Ek kan hierdie woonstel sterk aanbeveel.

Hierdie woonstel het alles wat jy nodig het. Baie gerieflik, skoon en netjies. Sal vir seker weer hier bespreek.

Liezel G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel G

Tien uit tien.

Hester het 'n pragtige mooi skoon woonstel. Dit is baie goed toegerus. Sy is te alle tye beskikbaar om te help met enige probleme en navrae. Ons sal beslis weer daar bly.

Chriszelda K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chriszelda K

Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Ons het baie lekker gebly. Baie netjies, stil omgewing en het veilig gevoel. Baie dankie.

Lesley-ann V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley-ann V

Ons het baie baie lekker gebly. Sal dit definitief aanbeveel.

Ek het onlangs die plesier gehad om by hierdie akkommodasie te bly, en ek moet sê dit het al my verwagtinge oortref. Die plek was onberispelik netjies en ruim, wat 'n gemaklike en ontspannende omgewing verskaf het. Wat my werklik beïndruk het, was die uitstekende toestand van al die elektronika - alles het perfek gewerk, wat my verblyf moeitevry gemaak het. Die gasheer was ook baie vriendelik en het 'n persoonlike aanraking by 'n winkelsentrum gemaak. Ek beveel hierdie akkommodasie sterk aan vir diegene wat opsoek is na 'n fantastiese verblyf in Pretoria.

105 Harvest Crescent se terugvoer

Baie dankie Lesley-ann, kom maak gerus weer 'n draai by ons.

105 Harvest Crescent
Johanette K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanette K

Dit was baie lekker. Voldoen aan al die vereistes en behoeftes.

Ons tyd by 105 Harvest Crescent was baie lekker. Die woonstel is ruim en netjies opgemaak. Dit het my verwagtinge oorskry.

Louise V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Baie lekker gebly. Ruim en veilig! Goed ingerig.

Heerlike woonstel. Lekker ruim en veilig. Sal beslis weer daar bespreek.

Yolandé D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandé D

Home away from home. Baie tuis gevoel, sal hul beslis aanbeveel.

Home away from home. Baie tuis gevoel, sal enige tyd weer by Hester gaan kuier.

Vanaf R900
R900 R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
R900 R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farmer's Folly-straat 4, Lynnwood, Pretoria, 00914, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb53525e48692337ab564feb1f2a167339df7f9de12cd991c177674c661ff5d1a2e184ec1799cd36c617d603f28d71ce1e7d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R450 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 4 Farmer's Folly Street Lynnwood 00914 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.760865392789 28.251030772353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang