Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

105 Harvest Crescent

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farmer's Folly-straat 4, Lynnwood, Pretoria, 00914, Gauteng
  • Vanaf R900 R450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

105 Harvest Crescent is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel op die eerste verdieping van 'n woonstelgebou in Lynnwood, Pretoria. Dit bied slaapplek aan 4 gaste en is ideaal vir 'n rustige wegbreek.

Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n TV en WiFi. Die TV en WiFi is aan 'n batterystelsel gekoppel wat verseker dat dit tydens kragonderbrekings aan bly. Alle staande lampe het battery-aangedrewe gloeilampe.

Die balkon het 'n braai-area met uitsigte oor die tuin. Onderdakparkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar.

Gaste kan aktiwitiete soos voëlkyk, voetslaan, stap, inkopies doen en fietsry geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Yolande L
Gesin met tieners
5.0
Ek kan hierdie woonstel sterk aanbeveel. Hierdie woonstel het alles wat jy nodig het. Baie gerieflik, skoon en netjies. Sal vir seker weer hier bespre...
Sien meer
Jul 2024
Liezel G
5.0
Tien uit tien. Hester het 'n pragtige mooi skoon woonstel. Dit is baie goed toegerus. Sy is te alle tye beskikbaar om te help met enige probleme en na...
Sien meer
Jul 2024
Chriszelda K
Gesin met tieners
5.0
Ons sal definitief weer daar gaan bly. Ons het baie lekker gebly. Baie netjies, stil omgewing en het veilig gevoel. Baie dankie.
Jul 2024
Lesley-ann V
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie baie lekker gebly. Sal dit definitief aanbeveel. Ek het onlangs die plesier gehad om by hierdie akkommodasie te bly, en ek moet sê dit he...
Sien meer
Jun 2024
Johanette K
Saam met vriende
5.0
Dit was baie lekker. Voldoen aan al die vereistes en behoeftes. Ons tyd by 105 Harvest Crescent was baie lekker. Die woonstel is ruim en netjies opgem...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Farmer's Folly-straat 4, Lynnwood, Pretoria, 00914, Gauteng
  • Gaste dink 105 Harvest Crescent het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
R900 R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farmer's Folly-straat 4, Lynnwood, Pretoria, 00914, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb53525e48692337ab564feb1f2a167339df7f9de12cd991c177674c661ff5d1a2e184ec1799cd36c617d603f28d71ce1e7d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R450 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 4 Farmer's Folly Street Lynnwood 00914 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.760865392789 28.251030772353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang