105 on KOI
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Douglas Crowe-rylaan 18, 105 on KOI, Ballito Dolfynkus Durban, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 265 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
105 on KOI is 'n knus woonstel in Ballito en ideaal vir 'n vakansiewegbreek of sakereis. KOI Living het 'n pragtige gemeenskaplike swembad op die dak, met 'n kuier- en braai-area waar gaste lekker saam 'n vleisie oor die kole kan gooi.
Die stylvolle woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer met lugversorging het 'n koningingrootte-bed en toegang tot die balkon, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi word ook voorsien.
KOI Living verseker gerieflike verblyf en bied veilige parkeerplek en 'n veiligheidshek met 'n sekuriteitswag. Dit beteken dat gaste 'n sorgelose wegbreek in Ballito kan geniet. KOI Living spog ook met 'n Mangwanani Spa waar gaste behoorlik kan ontspan.
Ballito bied 'n stedelike leefwyse omring deur natuurskoon, en saam met ideale weer, sal 'n wegbreek in Ballito niks minder as perfek wees nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 760
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Douglas Crowe-rylaan 18, 105 on KOI, Ballito Dolfynkus Durban, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Dolfynkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Douglas Crowe-rylaan 18, 105 on KOI, Ballito Dolfynkus Durban, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang