Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

105 on Sarel Cilliers

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Elton M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Very pleasant and accommodating. Our stay was brief but we enjoyed the modern layout, and the host was very accommodating. We will recommend this venue to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Eksoties. Dit was die ongelooflikste 2 dae se verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Gerieflik vir een nag vir slegs slaap. Nie geskik vir 'n naweek of langer nie. Ek het akkommodasie gekies waar daar 2 kamers in die eenheid was, die een kamer in die eenheid was egter gesluit by aankoms (dus net een dubbelbed beskikbaar). Eienaar is gekontak en sy het dit kom oopsluit en gereedgemaak vir ons. Daar was splinternuwe handdoeke in die badkamer wat nog nie voorheen gewas is nie, dus het dit nie afgedroog nie. Uit die 4 kussings op die bed, is slegs 2 bruikbaar. Die waaier in die tweede kamer was stukkend (dit kon waai, maar die kop was 'afgebreek'). Die akkommodasie is silwerskoon en baie netjies. Net 'n paar voorstelle: 'n Tafeltjie en stoele in die kamer waar die kombuis is (moeilik om op die bed te sit en eet en drink). Daar was slegs koffie in die kamer (miskien 'n teesakkie of 2 vir diegene wat nie koffie drink nie).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekend. Akkommodasie was fantasties en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Pragtige skoon en gerieflike kamer. Ons het lekker gebly in 105 on Sarel Cilliers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
105 on Sarel Cilliers
Baie dankie vir die resensie, Albert! Ons is bly dat julle die verblyf geniet het.

Abraham R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Baie stil en rustig net wat mens nodig het. Baie lekker, rustig, veilig en stil. Net die plek as familie byeenkom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Natasha
105 on Sarel Cilliers
Dankie vir die resensie! Bly julle het lekker gebly!

Sinda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

It's a home away from home. Lieflik, stil die gasvrou is baie vriendelik. Veilig. Met jou instap word jy gegroet deur 'n lieflike vriendelike gasvrou. Dit is stil en rustig dit voel of jy in jou eie huis is. Alles is gemaklik en daar is geen steurnis. Ek sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
105 on Sarel Cilliers
Dankie vir jou review!

Lewis V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie stil, skoon en veilig. Alles was splinternuut. Ons het 2 aande na die eerste besoek verkies om weer daar te boek omdat wat ons gekry het kraak netjies en skoon was. Vriendelike diens. Ons kon in Kaapstad self 'n gastehuis gesoek het, maar dt was te netjies en was bang ons kry nie weer so 'n plek nie. Alles was nuut en ons was die eerste gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
105 on Sarel Cilliers
Dankie dat jul by ons gebly het. Ons sien uit daarna om jul vinnig weer te sien.

Nellerie V
1 nag
5.0
Mei 2023

Uitstekend! Alles en nog meer wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
105 on Sarel Cilliers
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit. Altyd lekker om te hoor dat gaste lekker gebly het.

Raylene J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Lekker cosy. Verwelkomende ontvangs gekry. Baie lekker gebly. Netheid, baie skoon en die kamer is goed in gerig en het baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
105 on Sarel Cilliers
Dankie vir jul resensie. Ons waardeer dit en hoop om jul vinnig weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 105, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbff46db881cb312821a22f6a8477246b5024f60d205757754380443ebd9ec68b1a728d4e21eeebf8ddc2d28130cb47c5a2d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 105 Sarel Cilliers Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -34.110029778065 18.829920088865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang